Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HartebeesDen

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Craig W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed ingerig met al jou benodighede, ideaal vir 2. Sal beslis weer gaan. Waarde vir. Baie lekker, veilig, netjies, goedkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier W
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker plekie : ). Baie lekker plekie, baie skoon en baie netjies. Waarde vir die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Dit was goed om daar te kan wees. Wow, dit was baie lekker om daar te kan wees. Dis lekker stil, niemand pla ons nie. My man sê dat die plek baie goed is. Ons hou daarvan baie. Ons sal weer enige tyd daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Lekker veilige en oulike plekkie. Ons oornag was lekker, rustig en veilig. Blyplek het alles ingehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Lekker verblyf, maar die eenheid het beslis verbeterings nodig. Verblyf was lekker, net baie beknop in die kamer. Geen TV gewone kanale nie, net ander kanale wat nie herkenbaar is nie, remotes werk ook nie. Die fan se remote is ook nie teenwoordig nie. Yskas maak nie lekker koud nie. Die veiligheidshek kan nie sluit terwyl die houtdeur toe is. Stortkop nie baie effektief vir lang mense. Verder was verblyf heel rustig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Marisa
HartebeesDen
Kamer is geensins beknop, baie spasie om die bed, en 3 groot ingeboude kaste vir bagasie. Soos in die beskrywing van eiendom is TV opgradeer met TV box, so daar is Netflix, daar is nie onherkenbare kanale nie maar apps, maar nou ook 'n nuwe app, met meeste kanale na u versoek. Agterkom 1 van die gaste het TV remote gebreek, maar mens kan TV nog steeds aanskakel by homself. Niks fout met TV box remote. Aircooler het remote in sitspasie en fan in die slaapkamer kan gestel word om self af te gaan. Niks fout met yskas, maak genoeg koud op die stelling 3 en as jy dit nog kouer wil hê, kon jy dit hoër stel. Die buitehek kan nie toemaak op hierdie stadium nie, want daar is 'n nuwe deur geïnstalleer dat gaste 'n bo deur en 'n onder deur het. Dit moet nog uitgesorteer word. Storkop is ook beweegbaar. Baie dankie vir die ondersteuning en ek hoop daar is net positiewe seëning vir u verder.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R590
R 590 R 472
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
R 590 R 472
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebees-laan 19, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2078c79b58824368c9485f8aa16d78e5d144f4a3886d420cf4e6bd7c49332507e86befe797d6dd83412b67566673e2b6a48c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R472 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 19 Hartebees Avenue Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.623107541073 19.413117722548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang