Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed House 155

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Koos K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Diens was uitstekend. Huis baie mooi en netjies. Baie veilige en rustige omgewing. Is baie beïndruk met die diens en hulp van die eienaar, asook die goeie diens wat ons van die skoonmaakspan ontvang het. Sien baie uit na ons volgende verblyf daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie netjiese, gemaklike huis. Baie lekker en netjiese blyplek met al die benodighede wat jy nodig het. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer, wat baie lekker is en dis in 'n lekker stil en veilige kompleks, waar die kinders veilig kan speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferris J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

We were treated very well. Best holiday ever! Our stay at Estate 155 was absolutely wonderful. Would definitely go back there again. Estate is nice and peaceful. Owners were very helpful and friendly. They are overseas but even picked up the phone to find out if we are satisfied with the accommodation. If you plan to rest and only stay indoors, you can do so at this house as everything is in the house. Love the indoor braai/fireplace. Spotless and we were at home right from the very beginning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Verblyf was uitstekend, het dit reeds vir 'n paar vriende aanbeveel. Huis was fantasties, baie netjies en met alle geriewe wat jou hart kan begeer vir 'n kort of lang vakansie. Omgewing is pragtig en naby alles geleë. Ons is al klaar besig om volgende kuiertjie daar te beplan en vriende staan tou om saam te gaan. Definitief meer as waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Very nice quiet and peaceful area. Very nice house. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Praghuis met als wat jy benodig en meer. Ons gesin het regtig heerlik tuis gegaan hier. Die inklokproses is baie maklik en gerieflik. Die kompleks self is baie mooi en die swembad en speelarea het goed gewerk om verveeldheid te voorkom. Die huis is uitstekend ingerig. Alles wat jy benodig tydens 'n vakansie is tot jou beskikking. Sou dit warmer gewees het, sou ons beslis die lugverkoeling, wat beskikbaar is in elke vertrek, goed benut het. Een van die kamers is oulik ingerig met kinderspeelgoed en elke kamer is toegerus met sy eie TV met die volle DStv-pakket. Hierdie was een van die ekstras wat ons baie geniet het want almal kon lekker ontspan in die kamers saans. Beslis waarde vir geld en ons sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2020

Wonderlike ervaring - die huis is pragtig, en was 'n wonderlike ruskans gewees. Die meubels en beddens en geriewe is eersteklas. Die landgoed is veilig en verskriklik mooi. Ons het als gevind waarna ons gesoek het en meer. Ek beveel dit met baie vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr7M60yaZVm16fuz7csfhIWoeJPKQbadChRPfAwRJn5RWejafqw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Off the N2 Hartenbos Landgoed 155 6250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.11340643724 22.118095060852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang