Hartenbos Landgoed House 155
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Die beddegoed sal een keer per week verander word vir lang verblyf.
Ekstra skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Vol DStv word aangebied, maar geen WiFi is beskikbaar nie.
Die omgewing het talle permanente inwoners en daarom vra die instansie dat gaste hulle privaatheid respekteer en dat gaste nie geraas maak nie.
'n Breekskadedeposito van R1500 word vooraf verlang. Dit sluit ook in enige klagtes van omliggende bure of sekuriteit in. Dit kan direk aan die eienaar betaal word wat dit weer terug sal betaal indien alles in orde is.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang