Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed House 155

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed House 155 is 'n ruim selfsorghuis vir tot 6 mense in die gewilde sekuriteitskompleks Hartenbos Landgoed.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en elke slaapkamer is toegerus met 'n TV met DStv. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed; beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word alle linne voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n wynyskas, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Aparte opwasarea is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Strykgeriewe word voorsien, en 'n bykomende skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat ingerig is met leerbanke en toegerus is met 'n TV. 'n Ingeboude braai, sowel as 'n Weber buitebraai, is beskikbaar.

Gaste kan ontspan op die patio wat oor die tuin uitkyk en veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Hartenbos Landgoed word omring deur fynbos en duine en het 24 uur-sekuriteit, en bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Hartenbos Landgoed House 155
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed House 155 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 155, Hartenbos, 6250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr7M60yaZVm16fuz7csfhIWoeJPKQbadChRPfAwRJn5RWejafqw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Off the N2 Hartenbos Landgoed 155 6250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.11340643724 22.118095060852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang