Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartfell Farm Searles Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte vir die grondpad vereis word. Die pad is nie vir voertuie met 'n laeprofiel geskik nie.
Verskeie weekdag- en naweektariewe kan geld, afhangende van die dag waarvoor daar navraag gedoen is en waarvoor daar bespreek is.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
R100 per troeteldier per verblyf.
R100 per kruiwa hout, 'n aanvanklike kruiwa word gratis voorsien.
Hengel is gratis, maar as gaste 'n vis vang en dit hou, is dit teen 'n addisionele koste van R 100.00 per vis.
Gaste moet asb. die geld by die hoofplaashuis betaal. Dit help om die damme vol te hou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartfell Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49547e1259992846dbbeede54cde90cf30d9f630a7e8abe4021df09f7406f025b6673cc5e0ca97c2fdb8c9ad64996046946b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense Hartfell Farm Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.442276 30.208448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang