Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Is Africa Safari Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Des 2024 tot 23 Des 2024.

  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
  • Vanaf R990 R891 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harties Is Africa Safari Lodge skuil op 'n prentjiemooi plaas aan die oewer van die Magaliesrivier. Alhoewel dit naby Pretoria en Johannesburg is, is die plaas die ideale bosveldwegbreek vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad.

Verblyf word in 6 luukse tente, 2 karavane en 11 lodge kamers in die middel van inheemse bome met 'n uitsig oor die grasveld aangebied. Elke tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die karavane en kamers deel gemeenskaplike badkamers en kombuisgeriewe. Daar is ook 2 dubbelkamers met en-suite badkamers. Daar is ook 4 dubbelkamers en enkelkamers wat gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik. Daar is geen TV's in die kamers nie.

Die tente het elkeen toegang tot 'n aparte buite-kombuis met basiese selfsorggeriewe, sowel as 'n braai-area en elektrisiteit.

Aktiwiteite sluit voëlkyk, wildkyk, swem, visvang, staproetes, fietsry, bootritte en voetslaan in. In die oord is daar 'n dagspa, restaurant, piekniekgeriewe en 'n winkel wat onder meer hout, houtskool, ys en koeldranke verkoop.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Linda F
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Thank you! It was peaceful. Assistance excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Tracey-lee J
Saam met lewensmaat
5.0
Glamping op sy beste. Pragtig. Rustig. Dit was heerlik. Dit is elke sent werd.
Nov 2024
Denise L
5.0
It was amazing. Shout out to the manager and his team who waited for me because I was late for my check-in. Thank you for the grace you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Natasha S
Gesin met klein kinders
5.0
Bos, stilte en natuur - wat meer kan 'n stadsmens vra! So 'n lieflike plekkie in die bos. Was aangenaam verras en het ons tyd daar vreeslik baie genie...
Sien meer
Aug 2024
Elizabeth S
5.0
Veilig en netjies. Heerlik gebly! Sal hierdie plek aanbeveel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Harties Is Africa Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a1f76eb2b119b6ccc654d1bf1b6d660e84537b21668b5d50fba4facf02ba0dc7a3f66e794fbe8739f25c26611d637964e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 R560 Hekpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.760305 27.778416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang