Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Is Africa Safari Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 82 resensies vir Harties Is Africa Safari Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Natasha S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Bos, stilte en natuur - wat meer kan 'n stadsmens vra!

So 'n lieflike plekkie in die bos. Was aangenaam verras en het ons tyd daar vreeslik baie geniet. Sal beslis weer gaan.

Elizabeth S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

Veilig en netjies.

Heerlik gebly! Sal hierdie plek aanbeveel.

Jaqueline V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline V

Gr8 plek.

Baie skoon en netjies. Veilige plek. Almal baie vriendelik. Al wat nie lekker was nie, was dat die kamer nie 'n badkamer binne gehad het nie. Maar die badkamers was ook baie skoon en netjies.

Nolan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan M

Very enjoyable.

Host was very helpful.

David V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Excellent accommodation.

It was a great way to get away from the busy world.

Franciska C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska C

Baie mooi plek, skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Ongelooflik lekker gebly.

Thabo M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

Value for money.

The place was very neat and the staff very friendly. I had breakfast, lunch and supper, and the food was really great. It was tranquility at its best as I had time to recuperate.

Elzaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan S

Relaxing, tranquil, awesome.

This was the most amazing holiday. Love the safari lodge so much. Beautiful surroundings, many animals to see and so tranquil. Staff are amazing. Will definitely return!

Kassie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kassie D

Great stay.

Very nice. Enjoyed it. Close to shops and a very nice location.

Richard S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S

Very nice.

Very nice stay, the only thing I would recommend to management would be a partition between the permanent tents.

Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Nice.

Nice het lekker gebly. Baie gasvry.

Anrie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anrie L

Natuur was baie mooi en plek was netjies en skoon!

Was lekker wegbreek in mooi natuur. Die boottrip is nie beskikbaar nie. En die res van die 'ekstras' is baie duur, veral as jy 'n gesin van 5 is. Mense is baie vriendelik.

Heinrich Muatala M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich Muatala M

Good place to stay.

My stay was excellent, I enjoyed the simplicity of the place and the food. The friendliness of the staff members was excellent.

Tanya B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya B

Baie vriendelike diens.

Die kamer en ablusiegeriewe is mooi skoon.

Nameco Mabale M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nameco Mabale M

Good. Even though there was a confusion on several things.

Expecting things that are not available.

Lydia A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lydia A

Lekker maar te duur vir wat dit is.

Lekker gebly, maar te duur vir wat dit is. Baie baie basies.

Hennie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Fantastiese ligging, diere, geriewe, kos en personeel.

Ons het regtig die naweek baie geniet. Wonderlike plek en wonderlike mense. Sal weer kom kuier.

Theuns V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns V

Hierdie was ideaal vir 'n vinnige oornag.

Die mense is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Dit is lekker sentraal geleë.

Monrey D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monrey D

Baie baie lekker. Sal beslis terug gaan.

Naby Pretoria, lekker rus. Kinders het visgevang. Ontbyt baie geniet. Werkers vriendelik en hulpvaardig. Kan dit aanbeveel.

Christiaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Amazing.

Was 'n fees gewees, wil bitter graag weer gaan.

Petro V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Bespreking vir 1 aand.

Vriendelike ontvangs. Kamer baie netjies en skoon. Ons het funksie so 700 m verder bygewoon. Ons wou vroeër uitboek as wat voorgestelde tyd was en ons is dadelik met vriendelike diens gehelp. Sal definitief weer bespreking maak. Baie dankie.

Chrizelda N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda N

Super amazing experience.

Dit was wonderlik. Gedink dit gaan koud wees, maar daar is verwarmers in die tent en elektriese komberse op die bed. Wow, die piekniek was net so amazing. Ons ️love die plek.

Dylan J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan J

Perfect weekend getaway from busy life.

If you love nature and camping vibes, this is the place to be.

Flip D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip D

Baie vriendelik, netjies en skoon.

Baie vriendelike ontvangs gehad, met 'n sjerrie vir die koue. Sal definitief weer besoek, volgende keer in die tente. Lodge was baie netjies en skoon.

Sharon H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon H

It was amazing and refreshing. The staff was friendly and helpful especially the tour guide. He made the hike a breeze.

Harties is Africa is a good escape place. The rooms were clean and the staff was friendly and communicated about the activities you will be doing for the day and reminded you of the appointment. However the tent can be a bit cold, so maybe they can put an air conditioner or provide more blankets.

Marelise S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise S

Rustig en voel of mens kamp, maar baie gemaklik en lekker geslaap.

Maklik ingeboek. Vriendelik ontvang. Tent was gemaklik ingerig en lekker om eie badkamer te hê. Lekker warm gestort en warm geslaap.

Nekita S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nekita S

Was slegs vir oornag doeleindes maar sou graag wou bly om die natuurskoon en ontbyt te kon geniet. Pragtige plek.

Beveel beslis aan, baie vriendelike diens.

Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Was a very pleasant stay!

Accommodation and overall vibe were great, enjoyed the lodge very much!

Wilhelmina Elminie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelmina Elminie B

Dit was 'n baie lekker atmosfeer in die boservaring met veiligheid en netheid in plek. Ons het dit baie geniet.

Net jammer ons kon nie boat cruise nie. Boot was stukkend, asook min wild gesien of nie geweet waar ons mag loop of nie. Ons het maar eie inisiatief gebruik. Die tenthuise is amazing. Ons sal vir seker weer gaan.

Christo G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G

Aangenaam, vriendelike bestuur.

Vriendelike bestuur, bereid om verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jolinda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolinda V

Kwaliteit tyd met familie.

Ons was oor kersfees daar as 'n familie en dit was heerlik!

Jonathan G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan G

Very pleasant and beautiful.

Good customer service and helpful staff.

Mbali Valentin M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali Valentin M

Good hospitality, value for money.

Value for money and the host gave us a good hospitality.

Ncumisa P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa P

Thabo and the lady with the captain excelled in everything.

Service was legendary.

Werner V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

'n Plek waar my siel vrede gevind het.

Dit is stil met wilde diere wat om jou loop en die pragtigste uitsig van die Magaliesberge voor jou.

Keabestwe M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabestwe M

It was a very quiet and indoor stay due to weather conditions.

The place is beautiful and it was a romantic stay. We really had a romantic stay.

Michelle R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Baie baie rustig.

Het dit so geniet. Die reënweer het aangehelp om te ontspan.

Lesli M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesli M

Peaceful and friendly service.

Hubby and I had a mini getaway, very stratified with the luxury tents as well and the service. Would definitely bring kids with next time.

Begbie H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Begbie H

Awesome situated and extremely friendly.

Close to water, so take mosquito management.

Leonie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Die stilte was net wat ons nodig gehad het. Fantastiese diens. Ons het spa-behandelings bespreek en dit het gereën. Derick, die eienaar, het voorgestel dat ek my behandeling in die tent ontvang omrede ek gesukkel het om te loop en die grond baie nat was. Almal was net vriendelik en behulpsaam. Die area by die tente was skoon en netjies. Sal definitief weer hier wil bly.

Hierdie is die ideale plek as jy rus en vrede soek. Mooi natuur en diere wat vrylik rondloop. Vriendelike staf en die eienaar (Derick) gaan uit hul pad om 'n mens welkom te laat voel.

Jacques L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Friendly, clean, comfy spot.

Great place, stunning views security was visible after wedding I attended and got back 3am. Will return for weekend away soon.

Harties Is Africa Safari Lodge se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Looking forward to see you back again.

Harties Is Africa Safari Lodge
Vanesen N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanesen N

Pleasant stay.

More than we expected. Nice and quiet getaway.

Andre M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Heerlik gerus, jammer oor sommige gaste wat nie respek het vir ander nie.

Baie lekker, rustige vakansiebestemming. Naby Hartebeespoortdam.

Kgomotso P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kgomotso P

Friendly staff, the owner is very welcoming.

Everybody who works there is super friendly, they go the extra mile, from the owner to the housekeeping staff. Thanks to Jack who made our stay a great one.

Kulu D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kulu D

Asemrowend mooi. Netjies. Skoon. Veilig.

Pragtig. Diens uitstekend.

Maureen F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen F

Ons het lekker gebly. Het egter gevra vir TV om rugby te kyk en is nie gehelp nie. Daar was ook 'n partytjie wat tot 2 uur die nag aangehou het en niemand het hulle stilgemaak nie.

Die badkamers is glad nie op standaard nie, en is nie oor die naweek skoongemaak nie.

Gerda R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda R

Kuier was baie aangenaam, ons sal weer daarheen gaan.

Die tenthuise is baie aangenaam om in te bly, alles was baie netjies en goed toegerus. Die uitsig van die wild heeldag laat 'n rustigheid oor jou. Ons sal weer daar tuisgaan.

Kristia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kristia V

Gerieflik.

Daar was net bietjie miere wat my gepla het, maar geen ander klagtes nie.

Marthie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marthie C

Website versus wat jy kry verskil wêrelde van mekaar.

Was regtig geskok, voel soos 'n "backpacker" met kamergeriewe. Gemeenskaplike kombuis asook ablusiegeriewe was glad nie verwag nie, en het dit nie op die webblad gesien dat "deel geriewe" my voorland is nie. Dit dwing jou om net by die plek te slaap, en restaurant te gaan soek.

Harties Is Africa Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Marthie.

Ons is baie jammer om te oor van jou slegte ervaaring. Oor die algemeen is ons gaste tevrede met die skoon en basiese kamers wat on bied op die oord. Ons fotos het geen verskuilde agenda nie. Wat ons bied is wat ons gaste kry. Die kamer wat jy bespreek het word wel duidelik geadverteur as 'n kamer sonder en-suite met gedeelde abusie geriewe. Die bad kamers is ruim en skoon. Daar is slegs 10 kamers in die lodge waarvan 2 en-suite badkamers het. Dit is slegs 8 van die kamers wat die badkamers deel. Ons stel voor jy lees wat jy bespreek in die toekoms om teleurstellings voorkom. Hoop jy verstaan.

Harties Is Africa Safari Lodge
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Visser D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Visser D

Baie goeie mense. Lekker gekuier.

Baie vriendelik. Sal weer daar bly.

Grant W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Awesome location and great hosts.

Venue is great with loads of different sleeping arrangements. The lapa on the river front was a great space to enjoy time with friends and have a braai. The host was second to none and went the extra mile for us to ensure we had a good time. Would highly recommend this stay.

Debbie W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

Beautiful, quiet, clean.

Can't wait for the new tent to be done.

Stefan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Fantasties.

Die atmosfeer is baie rustig en die plek is baie baie netjies. Die ablusies is baie mooi skoon. Die braaigeriewe by die rivier is baie gesellig.

Mickey D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey D

Fantastic

Skoon, lekker gebly, vriendelike ontvangs. Mense wat uit hulle pad gaan om te help.

Michael V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Lekker bosveldnaweek saam die gesin.

Baie vriendelike bestuur.

Braam En Lindi V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam En Lindi V

Baie goeie mense en kliëntediens met die span.

Lekker gebly daar. Was baie behulpsaam en het ons kuier lekker gerieflik gemaak.

Darius E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius E

Baie tevrede, en kan dit met vrymoedgheid aanbeveel. Waarde vir geld, plus baie netjies en georganiseerd.

Ons was vir 'n baie kort tydjie daar - slegs oorgeslaap en weer die volgende oggend vertrek. Alles was baie skoon en netjies. Die kamers is baie goed toegerus met die noodsaaklike items. Baie goeie waarde vir geld as jy op soek is na goedkoop oornagverblyf.

Henry P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P

Beste gasheer wat ek al ervaar het.

Goeie ligging, praktiese opset, nie moeilik om wild te sien nie, netjies en die gasheer was baie professioneel.

Pieter G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Netjies, skoon en vriendelike diens!

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Die diens was puik met netjiese en skoon ablusiegeriewe.

Marcelle H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle H

Wonderlike diens en een van die beste plekke vir 'n wegbreek.

Die mense is baie behulpsaam en diens, omtrek en verblyf was ongelooflik.

Rudolph P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph P

Die tente is awesome en dis die perfekte wegbreek vir 'n naweek weg van die stad se lawaai.

Die staproete is baie interessant en die diere is volop te sien. Vroeg in die oggend kan jy ontbyt maak met die wild minder as 'n 100 m van die tente af.

Maxwell D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxwell D

Great experience.

We enjoyed the stay, thank you.

Dirk M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Loved being so connected to nature.

Great location with amazing animals.

Martie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie C

Very friendly.

Nice getaway weekend.

Peet V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Lekker naweekwegbreek.

Lekker staproetes en heelwat mak wild om te sien.

Olga K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Olga K

Great stay, good value for money.

We had a great stay. The hosts are friendly and helpful. The rooms are clean and well maintained. Just found that the lodge rooms are a bit removed from the riverfront which isn't clear in the property description. Tents are definitely the better option.

Martinette K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martinette K

Rustig tussen die springbokke, rooibokke, waterbokke en kameelperde.

As jy rustigheid soek gaan bly in die safari tent.

Kobus S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Was 'n lekker kuier vir 'n naweek.

Harties Is Africa Safari Lodge is uitstekend geleë vir 'n naweekwegbreek van PTA of JHB. Die geriewe is skoon en netjies en die diens was fantasties. Goeie waarde vir geld.

Sonja J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja J

Baie rustig, pynlik netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjiese skoon fasiliteit. Buite personeel was egter nie baie behulpsaam nie.

Jacqueline B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline B

Amazing.

Great hospitality and wonderful venue.

Trudi C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trudi C

Ons het net oorgeslaap en vir ons doeleindes was die experience goed.

Die plek is egter relatief duur vir wat jy kry. Dit is op die hoofpad en het dus baie verkeer geraas. Die ander besoekers het tot laat gekuier en hoewel hulle nie luidrugtig was nie, was dit tog steurend. Daar word adverteer dat daar daaglikse dienste is. Presies wat die dienste behels weet ek nie. Beddens was nie opgemaak nie. Koffiekoppies was nie gewas nie. Die kombuis was egter altyd skoon. Die personeel was baie gaaf en behulpsaam.

Marlien V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlien V

Ons het dit baie geniet!

Die tente is lekker ruim, skoon en netjies! Die geriewe is ook baie mooi en die grasperke is goed versorg.

Bianca N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N

Baie lekker en netjies.

Ons verblyf was baie lekker. Die tenthuise kan nogal warm raak en die muskiete eet mens op, maar andersins was alles perfek. Ek sal ook voorstel dat daar 'n lig by die braai-area opgesit word in stede van om die lampie te gebruik.

Petrus V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Wonderlike ervaring.

Wat 'n pragtige omgewing. Die ontvangs was baie vriendelik. Ons tent waarin ons geslaap het was baie netjies en skoon. Jy het veilige parkering vir jou voertuig. Daar is niks negatief om te se nie. Baie dankie vir 'n baie lekke naweek. Sien julle gou weer.

Wanda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Baie lekker rustig en vriendelike mense.

Baie dankie, waardeer al die moeite.

Carla N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N

Awesome place!

The tents were clean and neat. We were warmly welcomed and enjoyed our stay.

Megan F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan F

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Willie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie J

Perfek vir 'n rustige naweek weg.

Goed geleë, rustig en netjies. Lekker bosatmosfeer, geriewe netjies en vriendelike mense.

Marilu N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilu N

Rustig.

Baie rustige plaasatmosfeer met al die nodige fasiliteite in plek. Goed geleë en veilige gevoel.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b8c52dff20592b64229aa90b655a5b0717aee99daad18d7176e3aeedab180627ad835858f406edff53183328014536e1f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 R560 Hekpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.760305 27.778416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang