Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Is Africa Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harties Is Africa Safari Lodge skuil op 'n skilderagtige plaas aan die oewer van die Magaliesrivier. Alhoewel dit binne maklike bereik van Pretoria of Johannesburg is, is die plaas die ideale bosveld-toevlugsoord vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die bedrywige stad.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 6 luukse tente, 2 karavane en 11 lodge-kamers tussen inheemse bome met uitsigte oor die savanne-graslande. Elke tent is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die en suite-badkamer in elk van die tente met 'n stort toegerus is. Die karavane en kamers deel gemeenskaplike badkamers en kombuisgeriewe. Daar is ook 4 dubbelkamers en enkelkamers wat gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik. Daar is geen TV's in die kamers nie.

Die tente het toegang tot 'n aparte buitekombuis wat toegerus is om in gaste se basiese behoeftes te voorsien terwyl bykomende geriewe 'n braai-area en elektrisiteit insluit.

Gaste kan voëlkyk, wildkyk, swem, visvang, begeleide staptogte, staproetes, fietsry en voetslaan op die plaas geniet. Die oord het 'n dag-spa, restaurant, piekniekgeriewe en 'n winkel wat hout, houtskool, ys en koeldrank en meer verkoop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Natasha S
Gesin met klein kinders
5.0
Bos, stilte en natuur - wat meer kan 'n stadsmens vra! So 'n lieflike plekkie in die bos. Was aangenaam verras en het ons tyd daar vreeslik baie genie...
Sien meer
Aug 2024
Elzabe S
5.0
Veilig en netjies. Heerlik gebly! Sal hierdie plek aanbeveel.
Jun 2024
Jaqueline V
Saam met lewensmaat
5.0
Gr8 plek. Baie skoon en netjies. Veilige plek. Almal baie vriendelik. Al wat nie lekker was nie, was dat die kamer nie 'n badkamer binne gehad het nie...
Sien meer
Jun 2024
Nolan M
Gesin met klein kinders
5.0
Very enjoyable. Host was very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
David V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent accommodation. It was a great way to get away from the busy world.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Harties Is Africa Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Hekpoort, Hartbeesport, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b8c52dff20592b64229aa90b655a5b0717aee99daad18d7176e3aeedab180627ad835858f406edff53183328014536e1f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 R560 Hekpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.760305 27.778416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang