Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Wellness Centre & Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat heeldag in en om Hartbeespoort doenig is en net lekker wil ontspan in die kamer tussen aktiwiteite en/of funksies. Daar is 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n mediumgrootte-yskas-vrieskas, waaier teen die muur, 'n ketel, mikrogolfoond, TV en basiese breekware en eetgerei. Die skuifdeure bied toegang tot die tuin en swembad. Die ideale kamer vir besoekers wat wil ontspan na 'n lang, besige dag. Let asseblief daarop dat die kamer nie toegang het tot die kombuis nie. Die kamer word Maandae tot Vrydae skoongemaak, maar nie later as 12:00 nie. Daar is nie 'n kamerdiens op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is kontant betaalbaar by aankoms - terugbetaalbaar by uitklok na inspeksie. Dit sluit in permanente skade, verlies van sleutels, afstandbeheerders, handdoeke, beddegoed, eetgerei, breekware of enige ander items wat ons verskaf.

Daar is aangewese rookareas buite. Rook word nie toegelaat in die kamers/gebou en motorhuise nie.

Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het om oor te slaap, word toegelaat op die perseel by die swembad en tuin.

Geen partytjies of feesvieringe nie.

Geen musiek nie.

Geen dronk of wanordelike gedrag sal toegelaat word nie.

Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.

Troeteldiere word slegs toegelaat met spesiale voorafgoedkeuring tydens die bespreking. Ons moet weet watter tipe troeteldier dit is en hoe ander gaste geraak sal word.

Geen skoonmaakdiens in die kamers op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie. Dit kan gereÎl word indien dit 72 uur vooraf versoek word en afsonderlik betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 'n paartjie wat die heel dag besig is in Hartbeespoort en tussen die doendinge of funksies moet ontspan en stort. Die kamer het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, TV, 'n kombuisie met 'n wasbak, ketel, mikrogolf, tweeplaatstoof, basiese eetgerei en breekware en 'n waaier. Die kamer word van Maandae tot Vrydae, nie later nie as 12:00 skoongemaak. Geen skoonmaakdiens is beskikbaar Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is kontant betaalbaar by aankoms - terugbetaalbaar by uitklok na inspeksie. Dit sluit in permanente skade, verlies van sleutels, afstandbeheerders, handdoeke, beddegoed, eetgerei, breekware of enige ander items wat ons verskaf.

Daar is aangewese rookareas buite. Rook word nie toegelaat in die kamers/gebou en motorhuise nie.

Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het om oor te slaap, word toegelaat op die perseel by die swembad en tuin.

Geen partytjies of feesvieringe nie.

Geen musiek nie.

Geen dronk of wanordelike gedrag sal toegelaat word nie.

Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.

Troeteldiere word slegs toegelaat met spesiale voorafgoedkeuring tydens die bespreking. Ons moet weet watter tipe troeteldier dit is en hoe ander gaste geraak sal word.

Geen skoonmaakdiens in die kamers op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie. Dit kan gereÎl word indien dit 72 uur vooraf versoek word en afsonderlik betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3 - Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin van 4 wat heeldag in en om Hartbeespoort doenig is en net lekker wil ontspan in die kamer. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 'n waaier, 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n dubbelwasbekeenheid, 'n kombuisie en 'n waaier. Die ideale kamer vir besoekers wat wil ontspan na 'n lang, besige dag. Die kamer deel 'n badkamer met 'n bad en stort, aparte toilet en wasbakke. 'n Yskas, oondjie, eenplaatstoof, pan en wasbak is beskikbaar in die kombuisie. Basiese eetgerei en breekware is beskikbaar. Die kamer word Maandae tot Vrydae skoongemaak, maar nie later as 12:00 nie. Daar is nie 'n kamerdiens op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is kontant betaalbaar by aankoms - terugbetaalbaar by uitklok na inspeksie. Dit sluit in permanente skade, verlies van sleutels, afstandbeheerders, handdoeke, beddegoed, eetgerei, breekware of enige ander items wat ons verskaf.

Daar is aangewese rookareas buite. Rook word nie toegelaat in die kamers/gebou en motorhuise nie.

Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het om oor te slaap, word toegelaat op die perseel by die swembad en tuin.

Geen partytjies of feesvieringe nie.

Geen musiek nie.

Geen dronk of wanordelike gedrag sal toegelaat word nie.

Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.

Troeteldiere word slegs toegelaat met spesiale voorafgoedkeuring tydens die bespreking. Ons moet weet watter tipe troeteldier dit is en hoe ander gaste geraak sal word.

Geen skoonmaakdiens in die kamers op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie. Dit kan gereÎl word indien dit 72 uur vooraf versoek word en afsonderlik betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Loft-suite
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die eenheid het 'n kombuis, sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Veilige parkeerplek in 'n motorhuis of agter 'n geslote hek.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is kontant betaalbaar by aankoms - terugbetaalbaar by uitklok na inspeksie. Dit sluit in permanente skade, verlies van sleutels, afstandbeheerders, handdoeke, beddegoed, eetgerei, breekware of enige ander items wat ons verskaf.

Daar is aangewese rookareas buite. Rook word nie toegelaat in die kamers/gebou en motorhuise nie.

Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie. Slegs gaste wat betaal het om oor te slaap, word toegelaat op die perseel by die swembad en tuin.

Geen partytjies of feesvieringe nie.

Geen musiek nie.

Geen dronk of wanordelike gedrag sal toegelaat word nie.

Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.

Troeteldiere word slegs toegelaat met spesiale voorafgoedkeuring tydens die bespreking. Ons moet weet watter tipe troeteldier dit is en hoe ander gaste geraak sal word.

Geen skoonmaakdiens in die kamers op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae nie. Dit kan gereÎl word indien dit 72 uur vooraf versoek word en afsonderlik betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 56, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d0621d3cbe74da487bd6fcda91e3f71d122e9c8b87ce87e88e74c2d55fe621cdd0f3e022d337dc6322a79b3ff5c9ef8a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 56 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.733688408303 27.869386841028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang