Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Wellness Centre & Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sharon J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pleasant evening in tranquil surroundings. Very comfortable and clean. The hostess was available and thorough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Had a fabulous stay! Relaxing and quiet. Felt secure. Perfect! Friendly welcome. Spotlessly clean room. Secure. Quiet and relaxing. Served our purposes 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuzette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Die eienaars is baie behulpsaam en die kamer was goed toegerus en baie netjies. Ons verblyf was heerlik, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leah S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

We enjoyed our stay. We enjoyed our short stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Vriendelike ontvangs, goedversorgde tuin en swembad. Was gerieflik, netjies en skoon. Dink die matras kort dalk vervanging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matilda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Dit was baie lekker. Lizette en Hennie is baie aangename mense. Hulle is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daarheen gaan. Dit was baie rustig en regtig naby alles. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Amazing hosts, great location and very clean. Lizette was very friendly and on the ball. The accommodation was basic but clean and looks onto a beautiful garden and pool. Conveniently located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Beautiful place, we did enjoy ourselves. The place was very clean the staff was very friendly. Lizette she was very friendly and helpful with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Baie pragtige, gerieflike en skoon plekkie. ek kuier enige tyd weer daar. Wat is daar meer om te sê, die plek is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Rustige atmosfeer, veilig en baie verwelkomend. Ons het baie lekker gekuier, Lizette is 'n ongelooflike gasvrou en baie hulpvaardig met enige iets wat ons wou weet. Ons het heerlik gerus en ontspan, sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 56, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d0621d3cbe74da487bd6fcda91e3f71d122e9c8b87ce87e88e74c2d55fe621cdd0f3e022d337dc6322a79b3ff5c9ef8a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 56 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.733688408303 27.869386841028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang