Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harties Wellness Centre & Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 56, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort bied. Die akkommodasie is sentraal en gerieflik geleë. Dis net 'n klipgooi van die dam en Schoemansville Oewerklub af, waar jy kan bootry, visvang en lekker kan piekniek hou.

Die akkommodasie is beskikbaar in 3 goed toegeruste kamers. Elke kamer is met sy eie dekor en styl versier. Daar is ook toesluitmotorhuise vir jou veiligheid en gerief.

Verder bied die gesondheidsentrum 'n volledige liggaamanalise, infrarooibehandeling, 'n passiewe oefenappraat, elektroterapie en natuurlike produkte/aanvullings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sharon J
Saam met vriende
5.0
Pleasant evening in tranquil surroundings. Very comfortable and clean. The hostess was available and thorough.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Sarah C
Saam met vriende
5.0
Had a fabulous stay! Relaxing and quiet. Felt secure. Perfect! Friendly welcome. Spotlessly clean room. Secure. Quiet and relaxing. Ser...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Zuzette D
Saam met vriende
5.0
Die eienaars is baie behulpsaam en die kamer was goed toegerus en baie netjies. Ons verblyf was heerlik, ons het dit baie geniet.
Nov 2023
Matilda H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Dit was baie lekker. Lizette en Hennie is baie aangename mense. Hulle is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daarheen gaan. Di...
Sien meer
Sep 2023
Tarryn C
Saam met lewensmaat
4.8
Amazing hosts, great location and very clean. Lizette was very friendly and on the ball. The accommodation was basic but clean and look...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Waterfrontstraat 56, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Harties Wellness Centre & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfrontstraat 56, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d0621d3cbe74da487bd6fcda91e3f71d122e9c8b87ce87e88e74c2d55fe621cdd0f3e022d337dc6322a79b3ff5c9ef8a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 56 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.733688408303 27.869386841028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang