Haus Holzapfel
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langenhovenstraat 6, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jou Duitse gasvrou en gasheer, Marion en Zwingli, het 'n bekoorlike tuiste met 'n pragtuin geskep vir die kieskeurige gas wat luukse selfsorg- of Bed en Ontbyt-verblyf in 'n ware tuiste weg van die huis af benodig. Haus Holzapfel is in 'n rustige en veilige omgewing in een van die mooiste gebiede in die Karoo geleë.
Wittebroodspaartjies en gaste wat iets besonders soek sal die eksklusiwiteit wat die suites bied waardeer. Haus Holzapfel bied twee sonnige suites wat keurig versier en gemeubileer is. Elke suite het sy eie ingang, 'n klein sit-area, TV met sekere DStv-kanale, radio-internettoegang, lugversorging, ondervloerse verhitting en 'n ten volle toegeruste kombuisie met breekgoed, eetgerei, glase, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Die badkamers is modern en het 'n toilet, 'n wasbak en 'n stort met natuurlike leiklipteëls. Handdoeke en toiletware word voorsien. Elke suite het slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Een suite het 2 enkelbeddens en 'n groot slaapbank. Die ander suite het 'n koninggrootte-bed en 'n groot slaapbank. Ons gaste slaap op suiwer katoenbeddegoed met anti-allergiese duvets en kussings. Die nuutste en suite-dubbelkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en slaapplek vir 2.
Die stoep lei na 'n pragtige tuin met 'n soutwaterswembad. 'n Kontinentale selfhelpontbyt of heerlike skemerkelkie op die jou eie privaat-patio terwyl jy luister na die kwetterende tuinvoëls en die rustige atmosfeer wat die omgewing bied. Jy sal selfs die Swartberge oop die horison gewaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Switsers
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 143
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Langenhovenstraat 6, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Haus Holzapfel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langenhovenstraat 6, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang