Haus Merwe Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Landi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Landi het uit haar pad gegaan en aandag aan fyn detail gegee, lekker gebly met ons hond.
Haus Merwe Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Bly julle het lekker gebly. Kom kuier weer gerus!
Wouter H - Aug 2024
Algehele gradering
Gerief en huisgevoel.
Haus Merwe Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Wouter! Bly julle het gerieflik gebly. Julle is enige tyd weer welkom!
Yvonne V - Aug 2024
Algehele gradering
Somerset en die uitsig is so die moeite werd om te bly.
Haus Merwe Self Catering se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Yvonne, en ook vir jou aanbeveling oor die hakke. Ons sal kyk na 'n opsie wat kan werk daar. Kom kuier weer gerus!
Denrich E - Jun 2024
Algehele gradering
Great value for money.
Haus Merwe Self Catering se terugvoer
Thanks for the positive review, Denrich! It was a pleasure to accommodate you.
Natrisha D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie mooi en moderne plek .
Haus Merwe Self Catering se terugvoer
Waardeer die terugvoer, Natrisha! Kom kuier weer gerus!
Liza C - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlikke blyplek.
Haus Merwe Self Catering se terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer! Bly ons kon vir jul gerieflike akkommodasie bied!
Helena K - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en in 'n veilige area.
Shiela M - Sep 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Haus Merwe Self Catering se terugvoer
Thanks for the feedback Shiela. Just to provide some clarification on the points you mentioned as to not confuse future guests:
The short built-in walls next to and behind the bed were designed to serve as a landing area for the lamps, books, charging surface, etc. The same pertains to the short built-in wall in front of the loo to place toilet rolls. We specifically designed the area this way to avoid clutter and modernise the space. Next to the bed, an additional cupboard with drawers is provided for items that need to be concealed. For a similar reason, a small dining table and additional dining tray are provided in the apartment to ensure ample space for our guests. Thanks for keeping our apartment neat and tidy during your stay!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marabou-singel 16, Kaapstad, 7135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang