Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawklee Country House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jorrie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend! Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar oorbly. Heerlik en 'n wonderlike, spontane kuier met die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent! We had a great time with the hosts, amazing food and a beautiful setting. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Alles netjies en skoon. Lekker ontbyt. Sal weer kom. Baie mooi uitsig. Lekker kos. Gasvrou was baie vriendelik. Lekker kort staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manoj B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Everything you would want during a weekend away. Simply perfect. The hosts were amazing, made us feel right at home. Such a friendly, calm and relaxing environment. The unit was neat and clean, had backup power during load shedding. Tanya always recommended places we could visit during our stay. The breakfast was truly homemade and delicious. Will definitely recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die mensies is bitterlik vriendlik, netjies, natuurskoon, baie behulpsaam. Agh, die twee daggies wat ons daar was, was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

We will be back, for longer next time! We had a lovely stay. The host and hostess are passionate about making your stay as comfortable as possible with so many special touches. The surroundings are so beautiful, you need more than a weekend to truly take it all in and unwind. The bar is quaint and welcoming, and the facilities are perfect for small group gatherings to celebrate a birthday or special occasion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bastiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Heerlik en rustig gekuier vir 2 dae. Baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige plek, en die chalet het 'n mooi uitsig oor die rivier. Die gasvrou is vriendelik en maak 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elzabe D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Heerlike kuier! Ons het baie lekker gekuier. Die gasvrou is besonders gaaf en het baie moeite gedoen om ons verblyf soos 'n kuier te laat voel. Dit is 'n mooi omgewing en ons het gaan stap langs die buisende rivier. Dis baie besonders om die rivier so te hoor! Ons het nie opgelet dat die gastehuis op 'n sandpad 'n ent uit die dorp is nie en het nie die afstand 'dorp' toe in ag geneem met ons reisbeplanning nie. As mens eers daar is, wil jy nie weer terugry nie. Ons sou graag eerder by die gastehuis wou aandete geniet, maar ons het 'n baie meer bilikke opsie gekies deur by Rawsons Hotel te gaan eet in Notties - 'n aanbeveling! Die volgende oggend se ontbyt by Hawkley was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlik! Verblyf uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Salige rustigheid. Hawklee Country House is perfek vir 'n rustige naweek ver weg van die stad. Dit is egter net so 15 km weg van Nottingham Road se besienswaardighede en restaurante. Ons het die natuur vreeslik baie geniet en die pragtige wandelpadjies langs die Lion's River maklik gevolg. Boonop het die weer lekker saamgespeel en ons kon lekker ontspan en voëlkyk. Tanya en Sean was onsettend gasvry en dit het gevoel asof ons by ons ouers se huise ingestap het. Hulle het vreeslik baie moeite met ontbyt en aandete gedoen en dit was absoluut heerlik! Ons was baie hartseer om te ry, maar ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sean & Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 59, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGKqRTfzQ4wrOUZtQyNJ19OJkJV1IpkNPPh2bv0PZqnyS12eK8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 59 Dargle Road Hawklee Country House 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.438628 29.936325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang