Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hayburg House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nikki E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Een aand van heerlik slaap in pragtige plekkie! Absoluut pragtige plek en so mooi uitgelê! Was 'n groot verrassing - pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Awesome. Very neat upgraded stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarelda F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

We had an absolutely great stay. Perfect! We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Pleasant. Pleasant, would like to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

'n Wonderlike naweek wegbreek en 'n heerlike blaaskans vir die hele familie. Die akkommodasie is luuks en die fasiliteite puik. Ons het alles gehad wat ons nodig kon hê. Die binnenshuise versiering is baie stylvol en ons het die kaggel baie geniet. Ons was bederf met die koffiemasjiene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlee L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wat 'n lieflike plekkie! Lekkerste beddens en mooiste dekor. Absoluut 'n wenner. So netjies en mooi, sal vir seker aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly, net jammer dit was net vir oorslaap. Lieflike plek, nuut en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
1 nag
5.0
Jul 2024

Stylvolle gemak. Hayburg House is met sorg uitgerus. Baie gerieflik, lekker warm vir die koue Kaapse winters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyne T
1 nag
5.0
Jul 2024

Well organised and friendly hospitality. Landlord and caretaker are super friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 56A, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dOA7ynhQU47HOR7jFhVuoM6wKtFZBFZPBcXNZGyAqNR4m3PD8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 56A Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.799045843946 19.887213522132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang