Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hazenjacht Karoo Lifestyle - Migeal se Huis

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
3.0
Chrystal G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Lekker - ons het sommer nog 'n aand langer gebly. Baie lekker plekkie. Mooi plaas. Naby die dorp. Huisie het alles wat jy nodig het. Beurtkrag kon ons nie onder kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunter B
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2020

A good place to spend the night. Friendly reception, clean, and recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Suzanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2019

Plaasbederf met alles wat jy nodig het in die Klein Karoo. Ons het heerlik gebly by Migeal se Huis, met alles wat ons nodig gehad het. Die feit dat die verblyf 10 kilos uit die dorp is was egter 'n probleem as 'n mens laataand shows bygewoon het by die KKNK. Dit verblyf was egter toegerus met alles wat ons nodig gehad het in goeie smaak. Baie dankie vir al die ekstra moeite soos hout, lekker beskuit en melk in die yskas, Chrismari!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Stolsvlakte Plaas, 10 km vanaf Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVf3PKhViCis09d9ewa0bUooHidHxIFhBFVR6Pi8RigOj1gmPdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
3 5 1 4 N12 Stolsvlakte Farm 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.578186743735 22.324075064614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789