Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plaas Lekkerkry 290 erfdeel 2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heaven is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is op Lekkerkry Plaas wat 22 km vanaf Plettenbergbaai geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 2 rusbanke en 'n patio wat oor die lowerryke omgewing uitkyk. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof gasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n verwarmer.

Gaste kan uitsigte oor die plaas vanaf die patio geniet. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n volledig toegeruste gimnasium. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van wynlandgoedere, restaurante en rivieravonture. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N2, Plaas Lekkerkry 290 erfdeel 2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heaven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plaas Lekkerkry 290 erfdeel 2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d5123521cb5ac4e334e767909fd06ceeb902bc1e97245c147e04319d34ae3dfb4a02a7a410a12e1d832f51632c9ed4696c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 N2 Farm Lekkery 290 Portion 2 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.958552658558 23.468639058042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang