Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heavenly Breeze

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Heavenly Breeze
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hayley B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley B

Fabulous.

I will definitely recommend this property. It is absolutely stunning, with a spacious house equipped with everything you need. I must say the owner really thought of everything. I will definitely want to go back during summer time.

Marlene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Baie mooi plek, netjies en alles wat jy nodig het.

Rene, ons gasvrou, was altyd net 'n telefoonoproep ver. Alles was netjies en die huis se dekor is pragtig. Wasmasjien, skottelgoedwasser en waaiers in kamers is alles bonusse. Viervoetkind het ook lekker saam vakansie gehou.

Melvina K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvina K

Groot, netjies en pragtig.

Die plek is pragtig en groot. Alles was so gerieflik Rene was amazing net 'n foooproep weg baie behulpsaam. Ons het dit geniet die voorportaal was ons gunstelingkuierplek.

Simone N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N

Amazing place, definitely will be staying here again!

This was an awesome place with everything you need - we had a lovely stay and will definitely be booking this again! Thank you for a beautiful clean place, most definitely affordable - definitely will be recommending it!

Caroline S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Dit was baie gerieflik en als was daar wat jy nodig het.

Diens is baie goed en huis is lekker ruim.

Henk T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk T

Huis het als wat jy benodig.

Ons het oor Kersfees in die huis gebly en die huis het als wat jy benodig. Die boma, jungle gym en swembad was natuurlik 'n groot voordeel. Die klein goedjies wat verkeerd was het Rene die eienaar sommer vinnig uitgesort. Ons beveel die huis aan vir iemand wat met kinders rondbeweeg. Ons was ook lekker loopafstand vanaf die see en naby aan 'n mall, maar het glad nie die gejaag van Hermanus gehoor waar ons gebly het nie.

Corina J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina J

Safe and peaceful, close to beach and shopping centres.

Quiet and peaceful for adults.

Mari T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari T

Heerlik gekuier.

Heavenly Breeze is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Die huis is stylvol versier en baie mooi en netjies. Dit is lekker naby aan die wandelpad en ook vinnig om by die "mall" uit te kom. Ons sal verseker weer gaan.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardtstraat 17, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf252056b04f95cae1f34fca93d27dd2a1410aed895abc4330b6f58b959bcea0289e5a34c2b3efedc73069a2c22d6d92501f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 17 Louis Trichardt Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425581 19.198622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang