Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heavenly Breeze

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hayley B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fabulous. I will definitely recommend this property. It is absolutely stunning, with a spacious house equipped with everything you need. I must say the owner really thought of everything. I will definitely want to go back during summer time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Baie mooi plek, netjies en alles wat jy nodig het. Rene, ons gasvrou, was altyd net 'n telefoonoproep ver. Alles was netjies en die huis se dekor is pragtig. Wasmasjien, skottelgoedwasser en waaiers in kamers is alles bonusse. Viervoetkind het ook lekker saam vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melvina K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Groot, netjies en pragtig. Die plek is pragtig en groot. Alles was so gerieflik Rene was amazing net 'n foooproep weg baie behulpsaam. Ons het dit geniet die voorportaal was ons gunstelingkuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone N
Kort verblyf
4.8
Jun 2022

Amazing place, definitely will be staying here again! This was an awesome place with everything you need - we had a lovely stay and will definitely be booking this again! Thank you for a beautiful clean place, most definitely affordable - definitely will be recommending it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Dit was baie gerieflik en als was daar wat jy nodig het. Diens is baie goed en huis is lekker ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf
3.8
Des 2022

Huis het als wat jy benodig. Ons het oor Kersfees in die huis gebly en die huis het als wat jy benodig. Die boma, jungle gym en swembad was natuurlik 'n groot voordeel. Die klein goedjies wat verkeerd was het Rene die eienaar sommer vinnig uitgesort. Ons beveel die huis aan vir iemand wat met kinders rondbeweeg. Ons was ook lekker loopafstand vanaf die see en naby aan 'n mall, maar het glad nie die gejaag van Hermanus gehoor waar ons gebly het nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corina J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Safe and peaceful, close to beach and shopping centres. Quiet and peaceful for adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Heerlik gekuier. Heavenly Breeze is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Die huis is stylvol versier en baie mooi en netjies. Dit is lekker naby aan die wandelpad en ook vinnig om by die "mall" uit te kom. Ons sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardtstraat 17, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf252056b04f95cae1f34fca93d27dd2a1410aed895abc4330b6f58b959bcea0289e5a34c2b3efedc73069a2c22d6d92501f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 17 Louis Trichardt Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425581 19.198622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang