Heaven's Beachy Gaze
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashwell-weg 8, Warnadoone 131, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Heaven's Beachy Gaze is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte en is op die strandfront in Amanzimtoti geleë, ideaal geleë naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante in die area.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, 'n platskerm-TV, en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 1 gas. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ashwell-weg 8, Warnadoone 131, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Heaven's Beachy Gaze het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashwell-weg 8, Warnadoone 131, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal