Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven's Beachy Gaze

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Jowina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is lekker ruim en dit het 'n pragtige see-uitsig. Dit is naby alles. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Ongelooflike uitsig. Ons het vreeslik lekker gebly. Die uitsig was iets uit die boeke! Let wel dat Warner Beach nie 'n swemstrand is nie, maar ons kon wel lekker by Winkelspruit, langs die branders gaan baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwell-weg 8, Warnadoone 131, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16768cca8705690e8929cf1f6e1afc3eb3ead9dc2c5bef5404be5836d9da46c18acd1c4931cd77e4fac61d30db6170b9a681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 8 Ashwell Road 131 Warnadoone 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.0790237 30.8707291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang