Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hebe Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 303, Hoek van 8ste en 16de Laan, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 790 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hebe Haven is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek in Voelklip geleë is en is naby die strandmeer en strande. Dit is ideaal vir 'n uitgebreide familie of vriende wat hul vakansie saam wil deurbring, maar graag nog 'n bietjie privaatheid wil hê.

Hierdie eiendom kan tot 10 gaste in totaal akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is 'n selfstandige eenheid wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamers is in die kothuis geleë. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en lei na die vyfde slaapkamer wat met 2 enkelbeddens en 'n dubbelstapelbed ingerig is. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet, en beskik ook oor 'n wasmasjien. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit brei uit na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar. Dit beskik oor 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet.

Daar is 'n patio en 'n tuin met draagbare braai wat gaste kan geniet en gaste word veilige parkeerplek op die perseel bekostig. Gebruik hierdie huis as die ideale basis om al die wonders wat Hermanus en die Overberg bied te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermanus Homes
Holiday

Eiendomme 17

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Nommer 303, Hoek van 8ste en 16de Laan, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 790
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 790
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 303, Hoek van 8ste en 16de Laan, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008fcb39746ddc66dbb0a00d23142dfca92c74e58f3bcf55bc883a6c7f43ad513ae5bd1c8a408edefcdb571a125a93350675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 790 per nag (plek vir 10) No 303, Cnr 8th and 16th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.413447379097 19.297335911935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang