Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heerlike Onrus Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cecelia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die huis is baie groot en die spasie in die huis was lekker groot en gemaklik. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Baie dankie

Tanja K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Wonderful! Thank you Brian. We were in Hermanus for work but enjoyed coming home in the evening and relaxing. Very enjoyable and Brian was wonderful. We will be back for the next job. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Hi Tanja Thank you so much, glad you had a good stay. We are looking forward to hosting you again. Regards Brian

Lyn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

House was ideal for our family. All rooms very comfortable with plenty of space. Well equipped kitchen and lots of seating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Hi Lyn, I am glad you enjoyed your stay. Brian

Heila V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Die akkommodasie was gerieflik in die ruim huis. Die inligting wat ek vanaf Brian ontvang het was volledig en hy was baie behulpsaam. Ongelukkig was die braai nie skoongemaak gewees nie, andersins was alles in orde en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Hallo Heila Ek is bly julle het dit geniet. Jammer oor die braai.

Denise V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Dit was baie lekker. Ons was baie tevrede met die huis en gaan definitief weer gebruik maak van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Hi Denise Baie bly dat julle dit geniet het Julle is meer as welkom om weer te kom. Brian

Alvin M
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

Has all creature comforts covered. We were a family of 6 and the area was spacious enough to cater for all of us. We made some great memories. We enjoyed the beach hikes it was fantastic. Comes recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Thank you. You are more than welcome to come again. Glad you enjoyed your stay.

Raymond P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2021

Fabulous! Onrus was a great experience! The beach walk ways was a great experience. Loved the house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marcel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie lekker, ruim huis. Huis is netjies en skoon. Groot kamers. Huis is toegerus met als en meer wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2020

Gerieflike akkommodasie met baie spasie, pragtige berguitsig. Heerlike Onrus Huis is 'n onopgesmukte alternatief, werk baie goed vir 'n groot gesin met genoeg spasie en die nodige fasiliteite. Die parkie oorkant die straat skep ook groot speelruimte vir kinders wat van energie moet ontslae raak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet. Julle sal altyd welkom wees in die toekoms .

Anthea T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Dit was awesome. Baie veilige en rustige area, was naby alle basies geriewe en die strand was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cce2baa1412308d091eab6a72ee41da844185bb45db503a286f20191492d4d3b1a8b8b20e4f307a1d4d6caaaf446d27eb2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 36 Hennie Henn Avenue Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411308851311 19.165203194477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang