Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heerlike Onrus Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Heerlike Onrus Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cecelia H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H

Die huis is baie groot en die spasie in die huis was lekker groot en gemaklik.

Ons het baie lekker gekuier.

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Baie dankie

Heerlike Onrus Huis
Tanja K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja K

Wonderful! Thank you Brian.

We were in Hermanus for work but enjoyed coming home in the evening and relaxing. Very enjoyable and Brian was wonderful. We will be back for the next job. Thank you.

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Hi Tanja

Thank you so much, glad you had a good stay. We are looking forward to hosting you again.

Regards

Brian

Heerlike Onrus Huis
Lyn D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn D

House was ideal for our family.

All rooms very comfortable with plenty of space. Well equipped kitchen and lots of seating.

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Hi Lyn,
I am glad you enjoyed your stay.
Brian

Heerlike Onrus Huis
Heila V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Die akkommodasie was gerieflik in die ruim huis.

Die inligting wat ek vanaf Brian ontvang het was volledig en hy was baie behulpsaam. Ongelukkig was die braai nie skoongemaak gewees nie, andersins was alles in orde en ons het heerlik gebly.

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Hallo Heila

Ek is bly julle het dit geniet. Jammer oor die braai.

Heerlike Onrus Huis
Denise V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Dit was baie lekker.

Ons was baie tevrede met die huis en gaan definitief weer gebruik maak van die huis.

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Hi Denise
Baie bly dat julle dit geniet het Julle is meer as welkom om weer te kom.
Brian

Heerlike Onrus Huis
Alvin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin M

Has all creature comforts covered.

We were a family of 6 and the area was spacious enough to cater for all of us. We made some great memories. We enjoyed the beach hikes it was fantastic. Comes recommended.

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Thank you. You are more than welcome to come again. Glad you enjoyed your stay.

Heerlike Onrus Huis
Raymond P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond P

Fabulous!

Onrus was a great experience! The beach walk ways was a great experience. Loved the house!

Marcel M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel M

Baie lekker, ruim huis.

Huis is netjies en skoon. Groot kamers. Huis is toegerus met als en meer wat jy nodig het.

Johan N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Gerieflike akkommodasie met baie spasie, pragtige berguitsig.

Heerlike Onrus Huis is 'n onopgesmukte alternatief, werk baie goed vir 'n groot gesin met genoeg spasie en die nodige fasiliteite. Die parkie oorkant die straat skep ook groot speelruimte vir kinders wat van energie moet ontslae raak.

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet. Julle sal altyd welkom wees in die toekoms .

Heerlike Onrus Huis
Anthea T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea T

It was awesome.

Very safe and peaceful area, was easy to locate close all the basics, long walks to the beach was the best.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was awesome.

Baie veilige en rustige area, was naby alle basies geriewe en die strand was die beste.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marli S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli S

Baie spasie en gemaklik!

Dit is 'n baie gemaklike huis met spasie - en die kamers is groot! Die huis het als wat jy benodig! Oorgenoeg parkering agter die hek! Daar was selfs 'n mooi hout kot vir my baba! Home away from home! Sal vir seker weer daar bespreek!

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Hi Mari,
Baie dankie ons is baie bly julle het julle tyd geniet. Julle sal altyd welkom wees.
Brian

Heerlike Onrus Huis
Reynold D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynold D

The house is charming with a real homely feel to it.

The place has a lot of character with personal touches throughout the house. It is clean, well serviced with lots of off-road parking. The kitchen is well equipped to cater for all that you want to make and there is a fully equipped braai. The bedrooms are neat, spacious and comfortable. The bathrooms are clean and comfortable. The area is safe and the house has an alarm with armed response. I had a great all round experience.

Heerlike Onrus Huis se terugvoer

Dear Leonard,

Thank you very much. You will always be welcome to visit again.

Regards,
Brian

Heerlike Onrus Huis
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cce2baa1412308d091eab6a72ee41da844185bb45db503a286f20191492d4d3b1a8b8b20e4f307a1d4d6caaaf446d27eb2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 36 Hennie Henn Avenue Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411308851311 19.165203194477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang