Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heerlike Onrus Huis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Heerlike Onrus Huis is 'n selfsorgvakansiehuis in Onrus, 'n kusdorp net 'n paar minute se ry van Hermanus af en tussen berge, rivier, strandmere en die see.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien skottelgoedwasser, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas (2), mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar twee gemaklike sitkamerstelle en 'n TV met volledige DStV-kanale. Daar is 'n omsetter wat die TV en DStv tydens beurtkrag ondersteun, asook herlaaibare ligte in die kamers en sitarea. Daar is ook WiFi. Die huis lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Daar is ook meer as genoeg parkering op die erf. Die huis is in 'n doodloopstraat met 'n heerlike oop ruimte voor die huis met 'n pragtige uitsig van die berge. .

Onrus skuil in die gewilde Onrus Peninsula, met die Onrusrivier aan die een kant en die Haarderbaai Marinereservaat aan die anderkant. Daar is ook 'n hele rits wêreldklas-wynlandgoedere al langs die asemrowende Hemel-en-Aardevallei. Swem en snorkel in die rotspoele is ook gewilde doendinge. Davies se Poel is ongeveer 5 minute se stap vanaf die huis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heerlike Onrus Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc721efbfb0ce63eb7a9e4c68c78b8155295a5d8e430f8c3157e085137c19e648c9a2fba03ff57c16f2cdcabe4674e64904e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 36 Hennie Henn Avenue Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411308851311 19.165203194477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang