Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heerlike Onrus Huis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Heerlike Onrus(Hermanus) Huis is 'n selfsorgvakansiehuis in Onrus, 'n kusdorpie net 'n paar minute van Hermanus af, tussen berge, riviere, strandmere en die turkoois see.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, stoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Daar is 'n omskakelaar wat die TV en DStv tydens beurtkrag ondersteun, asook herlaaibare ligte in die kamers en sitarea. Die huis lei na die stoep met 'n ingeboude braai. Daar is ook meer as genoeg parkeerplek op die eiendom. Die huis is in 'n doodloopstraat met 'n oop spasie voor die huis met 'n pragtige uitsig oor die berge.

Die dorpie Onrus is op die gesogte Onrus-skiereiland geleë, met die Onrusrivier aan die een kant en die Haarderbaai Mariene Reservaat aan die ander kant. Wynliefhebbers sal bederf word met die aantal wêreldklas wynlandgoedere langs die asemrowende Hemel en Aarde-vallei. Swem en snorkel kan geniet word in die interessante rotspoele langs hierdie paadjie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heerlike Onrus Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie Henn-laan 36, Onrus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cce2baa1412308d091eab6a72ee41da844185bb45db503a286f20191492d4d3b1a8b8b20e4f307a1d4d6caaaf446d27eb2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 36 Hennie Henn Avenue Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411308851311 19.165203194477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang