Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidedal Selfsorg Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Heidedal Selfsorg Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bianca P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Die beste.

Vandat jy begin ry deur die pas, is dit net wonderlik. Dit voel soos 'n ander wêreld. Die plaas is pragtig en die huis voel soos om mens terug in tyd te gaan. Mens voel anders daar, jy voel geseënd! Dis net so rustig daar. Ons Labrador was saam en dit was heerlik vir haar om die nuwe area te ontdek. Ons het met swaar harte daar gery.

Jo S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo S

A real gem in beautiful surroundings.

Wow. What a find! An exquisite location in the mountains, magnificent views (even from the shower), space, silence, and peace. It feels safe and has good energy. Heidedal has large grounds, accessible walks, and a stream at the bottom of the garden. The house is huge with high ceilings and a thatched roof. Extremely comfortable with absolutely everything you'd need. WiFi is such a bonus. The kitchen is fully equipped with everything from a colander to a cheese grater, a can opener, wine and shot glasses, etc. The fireplace inside works a dream on these winter evenings. The bedrooms also have fabulous views. Good towels and lovely clean, crisp white linen. My dog was welcomed, thank you. He'll need a week to recover after all the running around - I am so happy for that. Rates are extremely reasonable, and I'll certainly be back!

Johan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Lekker stil en rustig. Ons het gestap en voëls gekyk en sommer net ge-is!

Baie goed toegeruste kombuis, met potte en panne in 'n baie goeie toestand. Dis nogal seldsaam en word baie waardeer. Ons kon sien dat die huis baie geskiedenis moet hê. Dit sal lekker wees as daar iets te lees is oor die plaas se verlede. Ook 'n lysie van doendinge in en om die plaas?

Trevor B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor B

Awesome - I'll definitely come again.

Eerste keer die Heidedal selfsorg Gastehuis ervaar en dit was ongelooflik, skoon en netjiese akkommodasie. Gerieflik ingerig vir selfsorgverblyf. Die omgewing is pragtig, stil en rustig. Net die regte plek as jy wil wegbreek van die daaglikse gewoel. Sal enige tyd weer terug gaan.

Ruan O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan O

Baie gerieflik, goed ingerig.

Baie gerieflike, groot huis met alle benodigdhede waarvoor ons kon vra. Daar is wel 'n paar dinge in en om die huis wat bietjie aandag en instandhouding nodig het. Reisigers behoort ingelig te word van die slegte grondpad na die huis.

Ania K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ania K

Peaceful and serene gateway.

Our experience at Heidedal Selfsorg Gastehuis was fantastic, from seamless booking, great communication with Jonda (appreciated pics with directions), to clean, comfortable and beautiful accommodation with good Wi-Fi. It all has met or even exceeded our expectations. We can highly recommend the place.

Chris P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Lekker gebly.

Gasvrye ontvangs gehad. Skoon en netjiese akkommodasie. Gerieflik ingerig vir selfsorgverblyf. Die omgewing is pragtig, stil en rustig. Net die regte plek as jy wil wegbreek van die daaglikse gewoel.

Chris V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie lekker rustig en vreedsaam.

Baie vriendelike mense, en mooi natuurskoon.

Nella P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella P

Beautiful place - great for group getaway.

We had a wonderful stay, the house is well equipped and our dogs had an absolute ball.

Retha K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K

Ideaal vir 'n familie-naweek!

Ons het 'n wonderlike naweek hier deurgebring. Die groot stoep was die ideale kuierplek van waar die kinders dopgehou kon word. Die huis is luuks sonder om pretensieus te wees. Alles was beskikbaar. Die ysmasjien was 'n treffer! Jonda se kommunikasie was baie effektief en sy is 'n wonderlike gasvrou!

Nelani B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelani B

Perfekte wegbreekplek saam met familie of vriende.

Die huis is lekker ruim. Elke kamer het hul eie badkamer wat baie gerieflik is. Die kombuis is lekker toegerus met al die nodige. Die stoep maak dat ons dit definitief sal aanbeveel. Lekker staproetes rondom.

Kobus D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Super.

Uit die boonste rakke.

Heleen L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L

Fantastiese plek! Dit kan nie beter nie!

Daardie stoep, binne-kaggel, braai op stoep, groot kombuis, heerlike kamers en beddegoed, netjiese badkamers, die uitsig! Wonderlik!

Michele D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Ons was 'n groep van 13 vriende wat die Hoofhuis en die Stalle bespreek het vir die langnaweek.

Almal het met groot lof van die akkommodasie gepraat. Die hoofhuis is baie ruim met 'n yslike kuierstoep waar ons meeste van die naweek deurgebring het. Die sitkamer het 'n lieflike kaggel vir die kouer aande. Die kombuis was volledig toegerus en die skottelgoedwasser en die ysmasjien was baie welkom. Al die kamers (insluitende dié by die Stalle) het gemaklike matrasse en goeie gehaltebeddegoed opgehad. Die Stalle is bietjie meer rustic, maar steeds goed toegerus en naby genoeg dat mens net kon afstap Hoofhuis. 'n Groot plus vir 'n groot groep is dat daar oorgenoeg badkamers is (4 in die hoofhuis en 2 by die Stalle) en dat die huis ruim genoeg was dat niemand oor mekaar geval het nie. Jonda was baie vriendlik en hulpvaardig. Pragtige omgewing en uitstaande views. Ons kan nie wag om terug te keer nie! En 'n besoek aan Ginsmith so 3,5 km van Heidedal vir 'n craft gin-proe is 'n moet! Colleen en Lesley is passievol oor hul craft en het die heerlikste gin en die pragtigste uitsig.

Beverley E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley E

Heerlike, ruim gesellige plaashuis wat goed ingerig is vir 'n groot gesin met gratis Wifi sowel as DStv.

Die ligging is puik en huis is omring deur groot groen grasperke met'n pragtige uitsig oor die berge. Heerlike gesellige kaggel in die sitkamer en lekker groot stoep met braai. Jonda is baie vriendelik en behulpsaam en reageer vinnig op vrae. Dit kan baie lekker wees om plek in somer te besoek, want daar is baie stapplekke sowel as waterstroompie met rots poelletjies waarin kinders lekker sal kan baljaar.

Sanet G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

Ongelooflike uitsig. Wonderlik rustig.

Dit was 'n wonderlike naweek, met 'n absoluut fantastiese gasvrou. Goed toegeruste blyplek. Pragtige en rustige omgewing.

Margaret G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret G

Excellent location, setting and furnishing.

We believe a security screen is required before an incident.

Nick B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick B

Pragtige rustige omgewing. Baie goed ingerigte verblyf.

Verblyf was baie netjies, gerieflik en goed ingerig. Omgewing is baie mooi.

Lize-mari R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari R

Rustige berg-kuierplek.

Baie goed toegeruste kombuis. Ruim vertrekke met 'n heerlike groot stoep. Netjies grasperk en klein stroompie vir die kinders. Slegs 3 slaapkamers in huis. 2 in anneks. Benodig 'n bietjie opknapwerk.

Margaret G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret G

Amazing place to be during covid.

The only thing that was not to our liking was the gravel roads. Furthermore its a fantastic place for a family with young children. It is peaceful and beautiful with the surrounding mountains. The hosts are of the best there can be.

Christeen D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeen D

Asemrowend.

Groot huis met die mooiste view op die natuur.

Sarah R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah R

Beautiful, restful break in nature

Heidedal is an amazing getaway. We spent a weekend in Die Stalle (The Stables) which was so comfortable for our two kids and us. The kids had their own large bedroom with bathroom, the kitchen was fully equipped. The view from Die Stalle is over the garden, river and fields. The kids took their bicycles and loved being able to go exploring. Jonda is incredibly hospitable - my kids fell in love with her four Huskies. She took us on a walk and showed us the area, telling us about the plants and animals. Jonda also told us about the local gin distillery, Gin Smith Gin, which was such a wonderful surprise and experience. I'm sure we will return to Heidedal. It's a true break away in nature.

Daniela C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C

Beautiful scenery, amazing place, friendly and helpful services.

The place is just breathtaking for anyone who loves the outdoors. The owners are so friendly and helpful and their dogs are the sweetest ever, even went hiking with us and the owners showed us where to go for some nice hikes and where to see some wildlife. Will definitely recommend to anyone looking to get away from the city and to just relax and enjoy nature. Hands down best service from the friendliest people you will ever meet and the most breathtaking place you will ever go. Will definitely be going back really soon. Loved every moment of being there, was sad to leave. Just want to say thank you to the owners Jonda and Dirk for letting us stay at their beautiful place and for being so kind and helpful. You will be seeing us again soon.

Heidedal Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Thanks Daniela it was a pleasure having you all here. Hope to see you soon.
Regards
Dirk & Jonda

Heidedal Selfsorg Gastehuis
Kath B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath B

A lovely big house to get together as an extended family.

Simple but comfortable with everything that one needs. We loved the casual atmosphere and the quietness of nature. If anything, maybe the outside couches could do with new stuffing, and the oven temperature regulator fixed.

Mareli D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D

'n Ongelooflike wegbreek in die stilte tussen die berge.

Heidedal het voldoen aan al ons vereistes. Skoon, wonderlike ligging, heerlike beddens, almal het ruimte gehad om te doen wat hulle wou. Baie goed toegerus en die kaggel het ons almal gelok. Die lekker ruim kuierstoep is beslis 'n wenner. Op Heidedal word geen moeite ontsien om te sorg dat alles reg is en dat daar voldoen word aan almal se vereistes nie! Dankie Jonda vir al jou moeite. Jy is 'n gasvrou duisend!

Heidedal Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Kom kuier weer en versprei asseblief die woord.
Marinda Hofman

Heidedal Selfsorg Gastehuis
Bert M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert M

Wonderful, peaceful, private nature experience.

Fully equipped house with all you need, wonderful hosts!

Marion A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion A

Restful, peaceful and spacious for lazy days.

We will be back,. The bedding and linen wonderful quality, electric blankets on the colder rooms, wonderful fireplaces and large patio with outdoor braai, fantastic tables for boardgaming delights. Very well equipped kitchen and the gardens and surrounds beautiful and green. We loved the early morning sunrises and sunsets, and sitting under the trees. We will definitely be back.

Lex K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K

Pragtige, rustige omgewing om heerlik te rus en te ontspan.

Dit was een van ons beste naweke in die natuur gewees. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het onmiddellik op ons gemak gevoel. Die omgewing is pragtig en ons kon baie by die gasheer/gasvrou oor die omgewing leer. Ons kon ook heerlik in privaatheid ontspan en rus. Dit was gemaklik en beslis die moeite werd gewees!

Heidedal Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Lex dit was 'n plesier om julle hier as gaste te huisves, hoop om julle weer te sien.
Mooi dag
Jonda

Heidedal Selfsorg Gastehuis
Sonika H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika H

Ongelooflik lekker gekuier!

Ons was 'n groep van 17 mense. Dit was 'n wonderlike wegbreek en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel! Die eienaar is baie "on the ball" en ons het werklik geen klagtes! Die huis is baie goed toegerus en het alles wat mens benodig. Skottelgoedwasser en nog meer!

Annika R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annika R

Pragtige geriewe en die natuurskoon in die area is bittermooi.

Die huisie (Stalle) is goed toegerus met alles wat nodig is. Jonda het soveel moeite gedoen met pragtige blomme in die eenheid en sy het selfs die verwarmer vir ons aangesit sodat die plekkie warm is toe ons daar aankom. Die area is veilig en pragtig. Ons het ons hondjie saamgeneem en selfs hy is met ope arms ontvang. Sal vir seker weer Heidedal besoek. Dankie vir julle gasvryheid.

Chantelle S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Die area is ongelooflik mooi en kamers is netjies en skoon.

Ons was aangenaam verras. Die kamers het mooi, skoon, wit linne gehad en die meeste kamers het 'n elektriese kombers. Die kaggel was klaar aan die gang met ons aankoms en die hout wat verskaf is was lekker groot stompe. Die kombuis is goed toegerus en die stoep was die heerlikste kuierplek. Die enigste negatiewe deel was die pad soontoe. Dis 'n deel is grondpad, maar ons Honda Civic het dit gemaak so ook nie so erg nie. Die uitsig en stilte is die moeite werd.

Taryn C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Taryn C

Beautiful location.

The house is located in a beautiful spot, spectacular scenery and perfect for a relaxing break. The house is spacious with a wonderful (long) back veranda, perfect for lazing about and taking in the scenery. Just a pity the dishwasher decided to call it quits whilst we were there! The farm managers were wonderful hosts and tried their best to assist with fixing this - a bit of an inconvenience though, the house was booked and paid for on the basis that there was a dishwasher. Great location though.

Tania S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S

‘n Ware wegbreek van die stad se gejaag.

Ruim en mooi huis met n lekker stoep. Alles wat mens nodig het vir ‘n lang vakansie.

Paul K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Paul K

Redelik rustig behalwe vir redelik baie verkeer op pad wat verbyloop.

Was dit nie vir hondjie wat ek saamgeneem het nie, het ek baie onveilig gevoel. Slotte aan buitedeure is aan die buitekant van deur aangebring. Met vensters wat nie behoorlik toe maak sou mens ten minste diefwering voor vensters verwag.

Elize V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Regtig lekker ontspan.

Ons het as familie die paar dae rondom Kersfees op Heidedal gekuier. Dit was heerlik en ons het so lekker gekuier. Alles is daar wat nodig is en meer. Dit was so rustig en ons het almal lekker ontspan en asem geskep. Sal dit beslis aanbeveel.

Esmare W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare W

Heerlike groot plaashuis vir wegbreeknaweek met vriende/kinders.

Heidedal is 'n pragtige plaas in die berge bokant Porterville, nog dieper die berg in as die bekende Beaverlac. Akkommodasie is in 'n pragtige groot ou plaashuis met baie slaapplek! Die huis is goed toegerus - heerlike groot kombuis vir saamkook en -kuier. Die kaggel in die sitkamer is goed gebruik tydens 'n ysige naweek. Jy kan hout koop teen R30 'n sakkie wat reg voor die kaggel afgelewer word. Dekor rustic, maar alles was blinkskoon en die beddens en linne 'n plesier. Groot ou plaasstoep wat jy die mooi natuur kan waardeer - en lekker plekke vir stap as jy 'n bietjie meer energiek is as om op die stoep te sit en voëls kyk!

Heidedal Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom weer.
Groete
Marinda

Heidedal Selfsorg Gastehuis
Johan R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Fantastiese ligging en baie netjiese huisie.

Baie maklik om te vind en baie netjies.

Heidedal Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Dankie Marquerite eks bly julle het die ruskans geniet. Kom gerus weer :)

Heidedal Selfsorg Gastehuis
Lizette K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Fantasties!

Heidedal is 'n lieflike, goed toegeruste plekkie, heerlike, gemaklike huis en uitstekende diens.

Yolanda S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Rustiger kan jy nêrens anders kry nie.

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het heerlik gebly en so lekker ontspan.

Heidedal Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Ek is bly, kom gesrus weer, met die hele familie.
Groete Marinda

Heidedal Selfsorg Gastehuis
Michelle I - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle I

Heerlik rustig!

Wat 'n ongelooflike naweek weg. Heidedal is pragtig en het al die geriewe wat jy graag sal wil hê op 'n naweek weg. Lucas die opsigter was altyd beskikbaar om te help. Elke kamer het sy eie badkamer in die plaashuis so almal was heerlik privaat. Die linne is pragtig en die kombuis groot en gesellig. Natuurlik maak die stoep die naweek. Gaan speel gerus golf of tennis in Porterville as julle daar is. Al my vriende het die naweek so geniet. Sal definitief aanbeveel en weer terug kom. Dankie Miranda!

Heidedal Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons maak werk van die lekkende pyp.
So bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.

Heidedal Selfsorg Gastehuis
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidedal-plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXSDYAQR7UyEcXgtZ3695HpMqhsGYB0NWYw0LLGl1mhQnlEQBIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Heidedal Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.940592374564 19.071935927863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang