Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidedal Selfsorg Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Bianca P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die beste. Vandat jy begin ry deur die pas, is dit net wonderlik. Dit voel soos 'n ander wêreld. Die plaas is pragtig en die huis voel soos om mens terug in tyd te gaan. Mens voel anders daar, jy voel geseënd! Dis net so rustig daar. Ons Labrador was saam en dit was heerlik vir haar om die nuwe area te ontdek. Ons het met swaar harte daar gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

A real gem in beautiful surroundings. Wow. What a find! An exquisite location in the mountains, magnificent views (even from the shower), space, silence, and peace. It feels safe and has good energy. Heidedal has large grounds, accessible walks, and a stream at the bottom of the garden. The house is huge with high ceilings and a thatched roof. Extremely comfortable with absolutely everything you'd need. WiFi is such a bonus. The kitchen is fully equipped with everything from a colander to a cheese grater, a can opener, wine and shot glasses, etc. The fireplace inside works a dream on these winter evenings. The bedrooms also have fabulous views. Good towels and lovely clean, crisp white linen. My dog was welcomed, thank you. He'll need a week to recover after all the running around - I am so happy for that. Rates are extremely reasonable, and I'll certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker stil en rustig. Ons het gestap en voëls gekyk en sommer net ge-is! Baie goed toegeruste kombuis, met potte en panne in 'n baie goeie toestand. Dis nogal seldsaam en word baie waardeer. Ons kon sien dat die huis baie geskiedenis moet hê. Dit sal lekker wees as daar iets te lees is oor die plaas se verlede. Ook 'n lysie van doendinge in en om die plaas?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Awesome - I'll definitely come again. Eerste keer die Heidedal selfsorg Gastehuis ervaar en dit was ongelooflik, skoon en netjiese akkommodasie. Gerieflik ingerig vir selfsorgverblyf. Die omgewing is pragtig, stil en rustig. Net die regte plek as jy wil wegbreek van die daaglikse gewoel. Sal enige tyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan O
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Baie gerieflik, goed ingerig. Baie gerieflike, groot huis met alle benodigdhede waarvoor ons kon vra. Daar is wel 'n paar dinge in en om die huis wat bietjie aandag en instandhouding nodig het. Reisigers behoort ingelig te word van die slegte grondpad na die huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ania K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Peaceful and serene gateway. Our experience at Heidedal Selfsorg Gastehuis was fantastic, from seamless booking, great communication with Jonda (appreciated pics with directions), to clean, comfortable and beautiful accommodation with good Wi-Fi. It all has met or even exceeded our expectations. We can highly recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Lekker gebly. Gasvrye ontvangs gehad. Skoon en netjiese akkommodasie. Gerieflik ingerig vir selfsorgverblyf. Die omgewing is pragtig, stil en rustig. Net die regte plek as jy wil wegbreek van die daaglikse gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Baie lekker rustig en vreedsaam. Baie vriendelike mense, en mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nella P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Beautiful place - great for group getaway. We had a wonderful stay, the house is well equipped and our dogs had an absolute ball.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Ideaal vir 'n familie-naweek! Ons het 'n wonderlike naweek hier deurgebring. Die groot stoep was die ideale kuierplek van waar die kinders dopgehou kon word. Die huis is luuks sonder om pretensieus te wees. Alles was beskikbaar. Die ysmasjien was 'n treffer! Jonda se kommunikasie was baie effektief en sy is 'n wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidedal-plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXSDYAQR7UyEcXgtZ3695HpMqhsGYB0NWYw0LLGl1mhQnlEQBIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Heidedal Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.940592374564 19.071935927863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang