Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Helderberg Hideaway

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2025 tot 20 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Solomon Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Helderberg Hideaway is aan die voet van die Helderberg in die hartjie van Somerset-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n naweekwegbreek soek.

Die huis beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die eiendom is gerieflik geleë naby Somerset Mall, Strand se strande, staproetes in die natuurreservaat en 10 topgehalte wynplase. Twee van die dorp se bekroonde restaurante, Steffani's en Henri's, is binne 'n radius van 1 km.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 12 Solomon Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Solomon Street, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3e9fb950a334f80f795bd9e4388838e5a9fd387b50ac9313782408b64fe10083a74fc86acf7bb696c9a142caa364dd3ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 12 Solomon Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0735627 18.8495182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011