Heldervue Estates
Beskrywing
Die Heldervue-huis bied slapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers het dubbelbeddens en die oorblywende 2 het 2 enkelbeddens elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die 2 addisionele badkamers het storte. Die huis spog met 2 sitareas, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met moderne geriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toeegrus. Daar is ook binnenshuise braai- en vermaakgeriewe. Buite is daar 'n groot tuin met 'n privaat swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie, maar gaste kan voor die tyd met die eienaar reël. Indien die eienaar besluit om toestemming verleen word om troeteldiere saam te bring, mag die troeteldiere slegs in die erf bly en nie vry rondloop op die plaas nie.
Rook en vaping is streng binnenshuis verbode.
Gaste word nie toegelaat om besoekers te hê sonder reëlings met die eienaar nie.
Partytjies word nie binne die perseel toegelaat nie.
Gaste moet asb. die huise netjies hou en hulle daarvan weerhou om enigiets te breek. Indien daar enige skade of breekskade is, moet gaste die eienaar voor vertrek in kennis stel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Stone House bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 5 slaapkamers met dubbelbeddens en die sesde het 2 enkelbeddens. Twee slaapkamers spog met en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad. Gaste deel 2 ekstra badkamers met 'n bad en stort. 'n Ruim oopplan-sitarea en 'n aparte eetarea bied genoeg ruimte vir ontspanning en etes, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n groot tuin met 'n privaat swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie, maar gaste kan voor die tyd met die eienaar reël. Indien die eienaar besluit om toestemming verleen word om troeteldiere saam te bring, mag die troeteldiere slegs in die erf bly en nie vry rondloop op die plaas nie.
Rook en vaping is streng binnenshuis verbode.
Gaste word nie toegelaat om besoekers te hê sonder reëlings met die eienaar nie.
Partytjies word nie binne die perseel toegelaat nie.
Gaste moet asb. die huise netjies hou en hulle daarvan weerhou om enigiets te breek. Indien daar enige skade of breekskade is, moet gaste die eienaar voor vertrek in kennis stel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heldervue Estates, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang