Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hello Holiday @ D17 Banana Beach Club

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel is 'n selfsorgeenheid, daarom moet gaste hul eie voorraad voorsien.
Die woonstel voorsien linne, handdoeke, toiletpapier en skottelgoedwasseep.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen geleenthede of partytjies word by die eenheid toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Dagbesoekers word nie sonder vooraf kennisgewing en toestemming toegelaat nie. Geen besoekers word toegelaat om oor te slaap nie.
Bykomende gaste vereis vooraf toestemming en addisionele kostes is van toepassing.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R979
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R979
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R979
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucan-weg 2, Eenheid D17, Banana Beach Club, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4cdf5a09bb1032b1fc95805bb7999d8436f96480e7d74f6e00971ac996ec0653f99e2810b5e801b192245ea6981503e61fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R979 per nag (plek vir 4) 2 Toucan Road Unit D17, Banana Beach Club 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.660847085678 30.514818933066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang