Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel and Aarde Village Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carolien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ek wil beslis weer kom! Goed geleë, verbasend landelik so op die hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfekte verblyf vir 'n wegbreek naweek. Was ongelooflik lekker! Eenheid 4 is apart van die hoofhuis, met 'n aparte ingang, braai en ten volle toegerus met ketel, toaster, induction plate, potte, en alles wat mens nodig het. Daar was selfs vars melk vir koffie om die lang pad weg te sluk. Eenheid is uiters skoon en netjies, en is perfek! Ek kan enige iemand aanraai om by Christine te bly, dis beslis waarde vir geld. Ideaal geleë met stapafstand na restaurante, winkels ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Thank you so much for the glowing review. This is always a great help for others looking to stay. Thanks!

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende ligging, mooi gastehuis, alles goed en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dv H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Oragtige plek. Netjies, skoon, veilig, aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik diens. Baie dankie vir die netjiese oornag akkommodasie. Ons sal vir seker weer daar oornag en ook die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Dear Elize, I am so glad you enjoyed your stay. I do hope you will come again. Regards, Christine.

Cathleen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie ervaring! Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Baie gasvry ontvang en genoeg inligting gekry om die omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Thank you, Cathleen, I hope to see you both again in the future. Regards, Christine

Annetjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjiese plekkie. Baie rustig en vriendelik. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons hondjie was heeltemal tuis. Die linne is alles pragtig skoon en wit. Baie dankie vir 'n wonderlike tydjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Thank you Annetjie, I'm so glad you and your fur baby enjoyed your stay. Hope to see you again. Regards, Christine

Johannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Adventurous. The accommodation is great. If the sound of the farm early in the morning is your thing, then this is the place for you. Really friendly staff, and also friendly ducks and chickens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Hi Johannes, thanks for the positive review. Hope to see you again soon. Regards, Christine

Carin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was heerlik en baie rustig. My hondjie was baie welkom. Loopafstand van restaurante. Baie lekker gebly en my hondjie was baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Dear Carin, thank you for the feedback. I hope you will visit again.

Mimi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Rustige plaas-atmosfeer. Baie goed toegerus, wonderlike diens met uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Hemel and Aarde Village Accommodation
Hello Mimi, thank you so much for the positive review. Always helps. Regards Christine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18d66b10d99e5b270f66f2d022bcfbe88a157f424a097b07b3bb11948cc3ef108186025efd2a10bbbc45f1a89a3373b9825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 19 Village Lane Hemel en Aarde Village, Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.410799051431 19.197465050262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang