Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel and Aarde Village Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hemel and Aarde Village Accommodation bied selfsorg-eenhede en is in die Hemel-en-Aardevallei geleë - net 10 minute se ry vanaf Hermanus se middedorp.

Daar is 2 ateljee-woonstelle, 1 woonstel met 1 slaapkamer, 1 luukse solderwoonstel en 'n spaarkamer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, kombuisie met basiese toebehore en 'n leefarea. Elke eenheid het ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, verwarmers en waaiers. Elke eenheid het 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar. Hemel and Aarde Village Accommodation is naby verskeie wynproe- en eetplekke.

Die eiendom is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie museums, Whale Coast Mall, die strand en verskeie gewilde walviskykplekke in die omgewing.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Carolien S
Saam met lewensmaat
5.0
Ek wil beslis weer kom! Goed geleë, verbasend landelik so op die hoofpad.
Sep 2024
Marelize D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte verblyf vir 'n wegbreek naweek. Was ongelooflik lekker! Eenheid 4 is apart van die hoofhuis, met 'n aparte ingang, braai en ten volle toegeru...
Sien meer
Aug 2024
Jaco S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging, mooi gastehuis, alles goed en skoon. Sien sterre.
Mei 2024
Dv H
Saam met lewensmaat
5.0
Oragtige plek. Netjies, skoon, veilig, aangenaam.
Apr 2024
Elize W
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens. Baie dankie vir die netjiese oornag akkommodasie. Ons sal vir seker weer daar oornag en ook die plekkie aanbeveel.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel and Aarde Village Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villagelaan 19, Hemel en Aarde Village, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18d66b10d99e5b270f66f2d022bcfbe88a157f424a097b07b3bb11948cc3ef108186025efd2a10bbbc45f1a89a3373b9825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 19 Village Lane Hemel en Aarde Village, Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.410799051431 19.197465050262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang