Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel en Aarde Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mogammad M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A true gem! A nice break away from the city life. Very peaceful and cozy! 10/10!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elias S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Friendly, beautiful, and relaxing. Sharon was just an amazing hostess. We stayed with our three kids 8, 10, and 12 years for three nights. Used Sharon's recommendations on Vineyards and had an amazing time. The hot tub with the kids at night watching the stars was amazing. Highly recommended! The flies are part of being on a farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Perfect! Very relaxing family time. Just what we wanted. Everything we needed for the young baby we had with us was put in the cottage without us even asking. Very thoughtful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Beste verblyf met die mooiste uitsig. Ek en my man wou bietjie wegkom en net lekker ontspan met 'n mooi uitsig en gemaklike kamer. Die olive kamer was regtig net pragtig en so "cozy". Daar is 'n lekker kaggel in die kombuis/TV-kamer. Klein goedjies het dit regtig lekker gemaak soos bv. die warm kombers op die bed, die kolkol was ongelooflik lekker veral met die koue weer. Haar droër en baie komberse en handdoeke. Ons was ook lekker bederf met die platters wat ons vooraf bestel het by Sharon, en dit was vreeslik baie lekker en vars. Dit is in 'n baie rustige area geleë in die vallei en sy het baie plekke voorgestel. Sy is vreeslik baie dierbaar en het ons kaggel aangesteek en die kolkol aan die gang gekry omdat ons eers laat arriveer het. Haar honde is ook net so lieflik en gehoorsaam en baie liefdevol!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Ligging is goed vir wynproe, naby aan alle plase in die vallei. Goed gebly, baie om te sien en doen, winter en somer. Ons het gegaan vir die wynproe en alles is lekker naby aan die Cottages.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Joanne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Such a pleasant stay, beautiful and tranquil with a lovely hostess Sharon. Many thanks, we will be back. We love this area of the Western Cape and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Beautiful surrounds comfortable cottage and great hot tub. Would recommend it to anyone wanting a peaceful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Real piece of heaven in the beautiful valley. We had a fantastic stay at Hemel en Aarde Cottages during our holiday. The hosts were amazing and super helpful with every request. Will definitely be staying again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Wonderful weekend getaway, enjoyed it with family and friends in a beautiful valley setting, with efficient and friendly hosts. We enjoyed the tranquility, the walk along the river and the KolKol on the cold evenings. Will definitely be back in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quintin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2021

Baie skoon, netjies en uitstekend toegerus met goeie, duursame linne en handdoeke. Baie privaat met besonderse uitsig en goed geleë. Eenheid is so goed soos tuis. Selfsorg teen die prys behoort wel die basiese skoonmaak opsie te bied ten opsigte van beddens opmaak en vloere mop. Steeds heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coch y Bondhu Estate, R320, langs Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Weg, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897542a4a32908e143cd7952b025fa4612c578c8d913cf7d476781a7368cebdd30b3ce822ebb3bb277a5cfa5ae0a9a117233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Coch y Bondhu Estate R320, off Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Road 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354546785082 19.27252554002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang