Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel-en-See Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-En-See-laan 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hemel-en-See Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die kusdorpie Vermont geleë is. Hierdie huis is ideaal geleë 'n skilderagtige rit na die gewilde walviskykplekke in die area.

Dié oulike huis bied slaapplek aan 5 persone en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet en suite-badkamer. Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien, asook 'n ontbyttoonbank met sitplek.

Die aangrensende leefarea het 'n enkelslaapbank vir die 5de persoon en lei na die patio, wat spog met 'n ingeboude braai-area, 'n tafel met bankies, en lieflike uitsigte oor die omliggende berge, 'n area om te bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n motor.

Die huis het WiFi en 'n TV met Netflix en DSTV Now.

Hemel-en-See Beach House is ook ideaal geleë sowat 3,5 km vanaf Onrusstrand en 10 km vanaf sentraal Hermanus.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Hemel-en-See Beach House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hemel-En-See-laan 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel-en-See Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-En-See-laan 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f3af375f57f5f9905c29604e2cc008726a30b4bfa1ca73de8e25bf8ea3c915c9482926bd9d99a4590ec0026e3af8b516c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 1 Hemel-en-See Avenue Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415081 19.15233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang