Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel in Hermanus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-singel 7, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hemel in Hermanus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 3-verdiepinghuis met 3 slaapkamers in die kusdorpie Vermont, naby Hermanus. Dié eenheid spog met 'n houtvuur-bubbelbad. Die eiendom is net 'n entjie se stap vanaf die seefront en Vermont-getypoel geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Bykomende kenmerke sluit buitebraaigeriewe, veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n groot slim-TV met Netflix in.

Vermont skuil tussen die berge en die see, en is die ideale ligging om die omliggende area en alles wat dit bied te verken. Die eiendom het ook 'n groot omheinde tuin wat perfek is vir troeteldiere op afspraak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Hemel in Hermanus
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Malmok-singel 7, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel in Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-singel 7, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbde3089c781251c2e495625d190a6768daba42f5fa1fdf55c5c39d7173cf9a966b8d846d34fd8b9fa5531dd5e9f2464d5b30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 7 Malmok Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.416913993151 19.158802488088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang