Hemel N Aarde Stud
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi, 'n TV en lessenaar is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dekarea met 'n houtvuurwarmbad, sonstoele en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi, 'n TV en lessenaar is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dekarea met 'n houtvuurwarmbad, sonstoele en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea, sitarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel. Die privaat dek het 'n gasbraai, privaat houtvuurwarmbad en 'n losstaande bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die bungalow bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel. Die privaat dek buite het gasbraaigeriewe, 'n privaat houtvuurwarmbad en 'n buitstort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-bungalow het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n losstaande bad. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 2 houtdekke met meubels, gasbraai en 'n privaat houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R320, Plaas 21, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang