Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hencolof Villas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die woonstel.

Dit is 'n meenthuis in 'n kompleks. Geen partytjies of bakleiery word toegelaat nie. Boetes sal gehef word en gaste sal gevra word om die perseel te verlaat.

Geen gaste onder 30 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-weg 5, Hencolof Villas-kompleks, Margate, 4725, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30145cd899776e5df8a3f8e2aa6a96eaeaaf0c607ddf18f72d49b40dbb7b73294e711ab3cb0540938ab2eaddd256d1697e9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7) 2 5 1 3 5 Hall Road Hencolof Villas complex 4725 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.862565690474 30.368684817127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang