Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hencolof Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-weg 5, Hencolof Villas-kompleks, Margate, 4725, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hencolof Villas is 'n selfsorgwoonstel in die Hencolof Villas-kompleks in die hartjie van Margate, naby die strand en ideaal vir 'n ontspannende naweek saam met die gesin.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer. 'n Agtste gas kan op 'n slaapbank in die leefarea geakkommodeer word.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel, ingeboude braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

2.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
1.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.5/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hall-weg 5, Hencolof Villas-kompleks, Margate, 4725, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-weg 5, Hencolof Villas-kompleks, Margate, 4725, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30145cd899776e5df8a3f8e2aa6a96eaeaaf0c607ddf18f72d49b40dbb7b73294e711ab3cb0540938ab2eaddd256d1697e9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7) 2 5 1 3 5 Hall Road Hencolof Villas complex 4725 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.862565690474 30.368684817127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang