Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hephzibah Inn Guest House and Venue

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rina B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ons was opsoek na 'n plek met 'n rustige atmosfeer en het dit gevind. Ek en my dogter het ons tyd by Hephzibah Inn Guest House and Venue baie geniet. Chantalle is 'n fantastiese gasvrou. Ons het nooit ongemaklik of bekommerd oor ons eie of ons motor se veiligheid gevoel nie. Die plaas is geleë in 'n pragtige omgewing en die kamers is ingerig met alle nodige geriewe. Ons het 'n heerlike ontbyt geëet wat vooraf gereël was en die "Movie night platter" was net wat ons nodig gehad het na 'n besige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Excellent. It was the most quiet and peaceful place I have ever experienced. I do travel a lot with my son and he is severely autistic and Hephzibah was very happy to assist with his needs and requirements. I would definitely do regular visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely place, and all you need from a getaway. Excellent! Will return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mica T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lovely getaway, good location. Good facilities. Great time away, great communication from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caren W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Stilte! Al wat ek kan sê wat wonderlik is. Chantelle is baie aangenaam. Ons oorweeg dit om weer te gaan met ons familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Siphumelelebongiwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

A great home for families. What a wonderful stay, we stayed over Christmas and it was really amazing. The rooms were immaculate, beds so comfortable. The breakfast was delicious. It was hot during our stay but the rooms are air-conditioned, so yay, and there's an amazing pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons verblyf was eenvoudig fantasties verby! Van die oomblik dat ons gearriveer het, is ons hartlik verwelkom deur die vriendelikste dame. Die kamers was pragtig ingerig, skoon en uiters gemaklik, met alles wat 'n mens kan nodig hê vir 'n ontspanne verblyf. Die atmosfeer was warm en huislik, terwyl die aandag aan detail uitgestaan het. Die ligging was ideaal – rustig, maar steeds naby aan plaaslike besienswaardighede. Ontbyt was 'n heerlik – vars, smaaklik. Ons kon werklik nie 'n enkele fout vind nie. Hierdie gastehuis stel beslis die standaard vir uitmuntendheid. Ons beveel dit met groot selfvertroue aan en sal beslis weer terugkeer. Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A lovely stay in a very comfortable home. We had a very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, mooi en baie netjies. Kommunikasie baie goed. Baie ruimte. Ja, baie dankie. Sal graag weer daar oorbly indien ons in die omgewing wil/moet wees. Gewoonlik probeer ons elke keer 'n ander gastehuis ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chantalle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Rondeheuwel Plaas 1298 Erfdeel 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5778772704cd6a9cda31700ac164986cfba978b42f6500ee3765c313f848cc443b539e521e11d18fe9551db88d7bfaec889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 R46 Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.441857123726 18.961902835841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011