Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hephzibah Inn Guest House and Venue

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, mooi en baie netjies. Kommunikasie baie goed. Baie ruimte. Ja, baie dankie. Sal graag weer daar oorbly indien ons in die omgewing wil/moet wees. Gewoonlik probeer ons elke keer 'n ander gastehuis ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Julle span is puik! Julle span is puik! Netjies en goed ingerig. Dankie vir al die hulp en bystand, goeie diens wat regtig die ekstra myl was en opreg waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaclyn E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Amazing place, friendly and helpful staff! We had such an amazing stay. All the facilities were amazing! The hosts were super friendly and helpful. We will definitely be back with friends and or family, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monniek F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderlike plaas gevoel. Rustig en mooi. Vandat ek die bespreking gemaak het, tot ons uitgeboek het, het alles seepglad verloop. Wonderlike gasvrou. Die mooiste eenheid en ontbyt was die beste. Die plaasgevoel was wonderlik. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletia G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Keurig, gerieflik, smaakvol & omgee-mense. Fantastiese tyd as gesin in die gastehuis met soveel gerief, liefde & omgee wat ons bederf het. Beslis ons "go to place".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Weekend getaway with fur babies. A fantastic weekend stay. Love the place. Peaceful and close to nature. Attentive and absolutely the best hosts. Hot tub was available for our stay. Our pets were welcomed without any hassle. Highly recommended. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was absoluut die moeite werd. Ons was aangenaam verras met die netheid, diens en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heraldine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

It was a wonderful weekend away. Our stay was really great, the host is very friendly and really went out of her way to make our stay even greater. The place is very neat and it's really a nice hidden gem for a nice quiet breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chantalle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Rondeheuwel Plaas 1298 Erfdeel 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5778772704cd6a9cda31700ac164986cfba978b42f6500ee3765c313f848cc443b539e521e11d18fe9551db88d7bfaec889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R46 Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.441872790825 18.961859920497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang