Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hephzibah Inn Guest House and Venue

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Rondeheuwel Plaas 1298 Erfdeel 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hephzibah Inn Guest House and Venue bied oornagverblyf op 'n voormalige olyfplaas in Rondeheuwel Hermon, omring deur die Paarlberge en skouspelagtige plaasuitsigte, met die Bergrivier wat deur die perseel kronkel. Dit is ideaal vir klein gesinne, paartjies of sakereisigers.

Dié gastehuis bied 3 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Alle kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, 'n slim-TV en gratis WiFi in. Twee van die kamers het elkeen 'n privaat binnehof met houtskoolbraaigeriewe, en een kamer het ook 'n houtvuur-warmbad.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium op die perseel en wasgoeddienste. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Vir diegene wat die area wil verken, is Riebeek-Kasteel net 10,5 km vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Hephzibah Inn Guest House and Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chantalle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • R46, Rondeheuwel Plaas 1298 Erfdeel 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hephzibah Inn Guest House and Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Rondeheuwel Plaas 1298 Erfdeel 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5778772704cd6a9cda31700ac164986cfba978b42f6500ee3765c313f848cc443b539e521e11d18fe9551db88d7bfaec889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R46 Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.441872790825 18.961859920497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang