Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 72 resensies vir Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Yolande C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Fantasies, lekker.

Baie lekker gekuier. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie oulike verblyf definitief aanbeveel.

Elizabeth M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Prentjie mooi omgewing en baie gerieflik.

Ons is baie goed ontvang. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons woonplek was baie goed ingerig met heerlike warm komberse vir die koue aande. Baie stil en as jy uitkyk, sien jy net die prentjie mooi berge.

Caroline N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline N

Home away from home.

It was close to the beach, shops and restaurant, therefore being convenient. The cereal with yoghurt was such a nice touch.

Kate B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate B

Uit die boonste rakke.

Het regtig baie lekker gebly, netjiese gaskamer met 'n heerlike groot bad, en gasheer was baie vriendelik. Rustige, stil, veilige area ook. Sal beslis weer daar bespreek.

Christine O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Ruim selfsorgeenheid met alles wat jy benodig. Baie mooi skoon.

Pragtige plek, vriendelike ontvangs.

Renee P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P

Baie baie aangename ervaring.

Dit het aan al my behoeftes voldoen. Daar was ook 'n persoonlike verwelkomingskaartjie op die bed wat vir my baie oulik was. Die verblyf is op 'n baie stil plek onder die berg gelee en ek kon maklik ook 'n entjie in die berg gaan stap. Die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik. Hierdie verblyf is baie bekostigbaar aangesien ek ook alles ontvang het om 'n lekker ontbyt met koffie ens. te geniet. Ek sal enige tyd iemand aanbeveel om daar te gaan oornag.

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit om jou weer te ontvang.

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms
Adri V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Warm, vriendelike diens en verblyf.

Dit was baie koud, maar ons kamer het 'n AC gehad wat ons kon opwarm en 'n warm kombers op die bed. Alles was baie netjies. Daar was selfs iets vir ontbyt.

Jovi C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jovi C

Wonderlik.

Ja, dit was fantasties.

Belinda V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Gemaklike, veilige verblyf wat bekostigbaar is!

Christa is 'n gasvrou duisend. Sy het seker gemaak dat ons gemaklik is met die opset van kamers met die gedagte dat ons kinders het wat apart moes slaap. Sy het verseker gemaak dat ons warm genoeg is en sommer net lekker tuis voel. Die kinders was 100% veilig en het dit geniet om apart in hul eie kamer met badkamer te slaap.

Janine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Clean, great location and friendly host.

Great place for a getaway as a couple.

Willem N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Baie gasvry ontvang deur Christa.

Baie mooi omgewing naby die berg. Baie lekker geslaap.

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer!

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms
Kobus R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Great place, clean, value for money and will use it again.

See stars.

Elna M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M

Goeie memories.

Het een nag oorgebly, goed ingerig, gemaklike bed en kussings, skoon en netjies, gasheer behulpsaam en vriendelik!

Megan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C

Perfection.

Great host, lovely accommodation, and a delicious breakfast.

Belinda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

Lekker gesels met Johan. Aangename mense en 'n heerlike ontbyt. Lekker.

Baie lekker en rustige area.

Andre M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Lieflike verblyf uit die gewoel van die dorp.

Wonderlik in 'n baie stil area met die berge reg op die voorstoep.

Helen V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

Baie netjiese, vriendelike en gemaklike verblyf.

Baie dankie aan 13 on 2nd Gaste huis. Pragtige en gemaklike verblyf. Diens is uitstekend. Super netjiese plek. Sal beslis weer by julle kom inloer. Beveel beslis aan vir enige persoon. Dankie.

Japie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie M

Kort maar kon regtig baie lekker ontspan.

Baie lekker gekuier. Aangename ervaring.

Emmarentia S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia S

Veilig, gemaklik, gasvry, pret.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is baie gasvry en gee aandag aan detail. Die omgewing is pragtig.

Beatrice N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice N

Clean, spacious, more than expected!

Will definitely recommend! Real value for money!

Jan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Awesome!

'n uitstekende gasheer wat ons dadelik tuis laat voel het. Die kontinentale ontbyt was uit die boonste rakke!

Malinda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Aangenaam, skoon, vriendelike diens, heerlike nagrus met goeie ligging.

Baie lekker goed toegeruste eenheid met mooi berguitsig in lieflike Hermanus.

Briaan E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Briaan E

Ons het dit vreeslik baie geniet.

Dit was baie lekker en sal weer daar 'n nag of twee spandeer, al het dit die naweek gestorm en gereën en het daar 'n erge wind gewaai. Dit het ons nie afgeskrik nie.

Maria P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Net een nag oorgebly, sal definitief weer daar bly.

Kamer was netjies, gasvry en vriendelike diens. Ontbyt was fantasties, definitief waarde vir 'n baie bilike prys!

Anneke D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Ontspanne, gerieflik en aangenaam.

Kamer het 'n oulike en snoes atmosfeer gehad met vars lug en mooi uitkyk op die berg (Penguin room). Ontbyt was lekker en vullend. Dit was 'n aangename verassing om stapafstand te wees van 'n goeie restaurant sowel as 'n bergstaproete. Die eienaars se kat was ook 'n hoogtepunt.

Desiree M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree M

I am aready booking for 2024.

The place is clean. Just what you need before a hard day on the beautiful trails of Hermanus.

Hannetjie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S

Skoon, netjies en waarde vir jou geld.

Johan het uit sy pad gegaan om ons met enigiets tegemoet te kom. Dankie, Johan, vir jou gasvryheid.

Janine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Fantasties!

Lieflike ervaring, pragtige kamer met die lekkerste stort. Sal die Penguin-kamer vir seker aanbeveel. Ontbyt was heerlik elke oggend en ons het baie lekker gebly.

Antoinetta B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Ons wou net oorslaap en wat 'n bederf!

Die kamer is heerlik ruim, die bed slaap hemels, die omgewing is rustig en dis 'n hanetree vanaf die natuurtuin. Die ontbyt baie smaaklik en die eienaars gasvry. Dit was 'n groot vreugde om daar tuis te gaan.

Joe V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V

Te lekker!

Johan sal enige iets van A - Z doen. Skoon en voel baie tuis ! Sal beslis weer kom.

Wanda D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D

Moeitelose gasvryheid, netjiese verblyf en persoonlike aandag.

Johan was die perfekte gasheer, die verblyf was netjies, skoon, perfekte ligging om Hermanus te verken. Johan ken ook die area baie goed en kon 'n paar goed aanbeveel om te doen en te sien sowel as eetplekke om te besoek. Die ontbyt was heerlik met 'n groot verskeidenheid om van te kies. Ons het nie eers agtergekom daar was load shedding nie, want hulle was goed voorbereid en toegerus. Ons sal definitief weer hier wil kom bly.

Trudy B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B

Absoluut puik, skoon en wonderlike diens.

Heerlike ontbyt ook.

Elsje H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje H

Gasvryheid, netheid en 'n uitstekende ontbyt.

Ons verblyf het deurmekaar begin, maar hul het moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ons sal hul beslis aanbeveel. Kamers ruim, heerlike groot stort en wit beddegoed! Uitstekende diens.

Christo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Goeie gasvryheid en geriewe.

Lekker gebly en net 1 nag oorgeslaap. Geriewe was goed en skoon en die gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt was 'n treffer.

Diane A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diane A

Waarde vir geld.

Gerieflike oornagfasiliteit. Vriendelike ontvangs met netjiese toegeruste blyplek. Die ontbyt was 'n heerlike verrassing met sommer lekker saamkuier met ander gaste. Sal vir seker weer hiervan gebruik maak indien nodig.

Herman K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Baie gerieflik.

Netjies, ruim en goeie waarde vir geld, gesonde ontbyt.

Wim V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V

Excellent

Friendly, clean, excellent continental breakfast.

Emil B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emil B

Baie basiese, maar skoon en netjiese verblyf. Ontbyt was 'n verrassing en beter as wat ons verwag het.

Baie basiese, maar skoon en netjiese verblyf. Die eienaar was baie hulpvaardig en kon heelwat inligting verskaf wat ons help orienteër het.

Samantha A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Working weekend.

I was a family Au Pair for the weekend and only really slept in the room but if the situation was different and I was on holiday, I would definitely stay there again.

Marsel P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsel P

Goeie waarde vir geld en heerlike ervaring gewees.

Die ontbyt die volgende oggend was 'n heerlike verrassing.

Claudine O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine O

Heerlik en onspannend.

Dit is 'n pragtige plekkie, perfek ingerig om oor te slaap. Baie rustig en die ontbyt was heerlik! Beveel beslis aan.

Danie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Vriendelike verwelkoming ontvang. Alles in een opgesom, perfekte gastehuis om te bly!

Hermanus is 'n pragtige plek. Daar is baie om te sien en te beleef van die kus en natuurlewe.

Esthea D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthea D

Heerlik gerus.

Net die bed in die kamer is baie hard ─ sou 'n sagter bed verkies het. Die res was alles lekker, dankie.

Estelle R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

Wonderlik, baie vriendelike en gasheer.

Johan en Christa het ons lekker bederf en goed na ons behoeftes omgesien. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Nicole M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Fantastiese ervaring sal dit beslis aan enige iemand aanbeveel sonder om 2 keer daaroor te dink.

Van 'n warm verwelkoming tot die perfekte kamer en ontbyt is beslis die kuier werd. Ons het somer tuis gevoel by Hermanus 13 on 2nd.

Carla M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M

Perfekte wegbreek.

Verblyf was baie netjies, aircon in kamer is 'n groot pluspunt gewees. Heerlike ontbyt in die oggende en baie vriendelike eienaar.

Judy N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy N

Gasvry en gemaklik vir oorslaap.

Die kamer was netjies en gerieflijk naby alles. Die ontbyt net genoeg. Johan was baie vriendelik.

Ben V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Uitstekend.

Sal beslis weer terugkom of aanbeveel aan ander vriende, plek skoon, goed ingerig, die eienaar vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Die ligte ontbyt was 'n bonus, beslis waarde vir geld.

Maritza V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

Gerieflik.

Skoon en netjies. Lekker geslaap.

Andre P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

First time seeing Hermanus and certainly wont be the last.

Best experience ever.

Eddie O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O

Ruim. Skoon. Lekker.

Trappe was effens moeilik, maar kamer ruim, skoon en lig. Goeie fasiliteite. Lekker ontbyt. Lekker gebly en sal weer daar wil oorbly. Vriendelike eienaar.

Francois C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Dit was baie ongelooflik gewees en ons het dit baie geniet, baie rustig en veilig, eienaar is ook baie behulpsaam gewees en het sommer leka gesels met ons met aankoms.

Dit was baie leka gewees, die weer was ook mooi vir die paar dae wat ons daar was, so ons het dit baie geniet.

Gerrie J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Die diens was so goed dat ons na ons blommekyk-toer weer daar aangegaan het.

Die eienaar bestuur die gastehuis uiters profesioneel. Hy laat jou dadelik tuis voel en maak baie sinvolle voorstelle om die beste van jou besoek te maak.

Tani V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tani V

Uitstekende geriewe met baie vriendelike diens en beste waarde vir geld!

Die geriewe was nog beter as wat dit op die foto's aandui. Ongelooflike vriendelike en flinke diens. Beste waarde vir geld met kwaliteit ontbyt ingesluit. Ons gaan nêrens anders weer oorslaap in Hermanus nie! Baie dankie vir die besonderse diens van die span!

Vanessa W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W

Heerlik.

Die kamer was baie netjies. Die stort was hemels.

Lientjie A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie A

Lekker stil, naby die berg en see en ’n vriendelike gasheer.

Ek kan regtig die blyplek aanbeveel. Waarde vir geld. Veilig, rustige area en naby aan die berg met sy mooi staproetes en die see. Mooi stort- en badgeriewe, heerlik geslaap, lekker WiFi en DStv en ontbyte soggens! Oor die algemeen 'n baie positiewe ervaring gehad en mooi herinnerige om te koester.

Scharia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharia M

Wonderlike plek, so gasvry, gaste kom duidelik eerste!

Sal vir seker vir enigiemand aanbeveel en self weer gaan. Netjiese gastehuis wat aan alles gedink het! Vriendelike gasheer, baie goeie waarde vir geld!

Chrissie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie B

Gastehuis bestuur vriendelik en hulpvaardig

Goed geleë en skoon.

Loraine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

'n Absolute plesier.

Ek en my tienerdogter het haar 16de verjaardag met 'n reis gevier en dit afgesluit met 'n kuier in Hermanus. Die warm gasvryheid en vriendelikheid waarmee ons verwelkom is was verseker die kersie op haar verjaardagkoek. Baie dankie Johan.

Jeromy V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeromy V

Gesellig, warm en net ’n plesier.

Warm verwelkom. Ons kamer was mooi, netjies en skoon. Lekker om DStv te hê. Die ontbyt was ’n groot verrassing. Ons kom weer.

Deidre P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre P

Pleasant host.

Personally, I would have preferred a more comfortable bed and choice of firm/soft pillows. Did not have a good night's sleep. But generally a good guest house.

Zania D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zania D

Lekker verblyf by Hermanus 13 on 2nd.

Vinnige kommunikasie en vriendelike gashere. Skoon en netjies!

Nadine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine V

Lekker verblyf.

Ons het lekker gebly.

Gerhard G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Ons het ons verblyf in 'n rustige omgewing baie geniet.

Die veblyf is netjies en goed toegerus, en die gasheer het ons baie behulpsaam en vriendelik ontvang.

Michelle H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Baie lekker gekuier, sal beslis aanbeveel.

Netjiese, bekostigbare verblyf met mooi dekor, het veral van die badkamer gehou.

Eddie W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie W

Hostess and host was very friendly and we were well received. Room was extremely clean and well equipped with everything.

Hermanus is an ideal destination this time of the year for whale watching especially.

Daniel M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Lieflike verblyf en die prys is billik.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamer was super netjies en ons was baie vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer hier kom oorslaap.

Juanita S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Baie netjies en skoon, baie gasvry en vriendelik.

Ons wou net 'n bietjie wegkom van die alledaagse gedruis en gejaag, Hermanus 13 on 2nd was so 'n lekker rustige heenkome en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net nodig het om te"unwind. Dankie vir die gasvryheid waarmee ons ontvang is.

Waheed M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waheed M

Will definitely go back.

Beautifully decorated room that was very neat and tidy. The hosts are very friendly and more than willing to help and answer any questions. A very homely feel to the establishment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal beslis teruggaan.

Pragtige kamer wat baie netjies was. Die gashere is baie vriendelik en bereid om vrae te beantwoord en te help. 'n Baie huislike gevoel vir die onderneming.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Enette O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enette O

Netjies, waarde vir geld.

Ons het die verblyf baie geniet. Die eienaar het uit sy pad uit gegaan om ons te help. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Blanche K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blanche K

Welcoming and lovely stay!

The reception at the accommodation was very welcoming! Well done on cleanliness and comfortability.

Bm G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bm G

Baie lekker.

Ontvangs was vriendelik. baie netjies en skoon. Was verskeie pap en jogurt beskikbaar asook koffie, tee en Milo wat ons nie verwag het nie.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb567be92d92d04555193a36877dda8aba70d8330144d218013187eee33f5405a335ee8868aaf96240c9394e0c492c8d61c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 13 2nd Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.401285 19.273841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang