Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms is in Hermanus geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers.

Daar is 3 eenhede om van te kies, waarvan slegs 1 selfsorg is. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV en WiFi is beskikbaar. Gaste word ook gebied met veilige parkeerplek.

Hermanus 13 on 2nd is net 'n kort entjie se ry na verskeie strande vir swem en visvang, en die Fernkloof Natuurreservaat vir voetslaan- en bergfietsroetes.

Hermanus bied 'n verskeidenheid restaurante, stalletjies, winkels en uitkykpunte vir walviskyk, en doendinge in die area sluit abseil, ritslyntoere, bergfietsry, haaihokduik en meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annelien V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld. Ons het heerlik oornag.
Sep 2024
Gerald M
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, privaat en baie ontspannend. Heerlik gerus na 'n dag se partytjie by ons vriende.
Sep 2024
Yolande C
Saam met vriende
5.0
Fantasies, lekker. Baie lekker gekuier. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie oulike verblyf definitief aanbeveel.
Aug 2024
Elizabeth M
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjie mooi omgewing en baie gerieflik. Ons is baie goed ontvang. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons woonplek was baie goed ingerig m...
Sien meer
Aug 2024
Caroline N
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. It was close to the beach, shops and restaurant, therefore being convenient. The cereal with yoghurt was such a ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb567be92d92d04555193a36877dda8aba70d8330144d218013187eee33f5405a335ee8868aaf96240c9394e0c492c8d61c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 13 2nd Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.401285 19.273841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang