Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club Unit 74

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hermanus Beach Club Unit 74 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Hermanus en is 'n entjie se stap van ongeveer 800 m vanaf die strand wat uit rotse bestaan, maar 10 minute se ry vanaf Grottostrand of Skilpadbaai.

Dié woonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Groot stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die badkamer asook 'n wasmasjien. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele.

Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met gratis WiFi, Netflix en OpenView en dit maak oop op 'n klein balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n klein braai en 'n tafel met 2 stoele.

Hermanus Beach Club het 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik asook nog 'n swembad naby ander doendinge op die perseel soos mini-gholf, tennis, muurbal en 'n gimnasium en 'n winkeltjie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Hermanus Beach Club Unit 74
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club Unit 74 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86f64fe4cc51712409face943d0c2795a8ee460d5bf9ea268c65fa62dea8789e91c40a9a2fc82941dabf8e353d963a3b0fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 74 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.435554128507 19.216387122466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang