Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club Unit 157

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marthenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Hermanus Beach Club Unit 157
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kirschen C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirschen C

Heerlike wegbreek, net wat die familie nodig gehad het.

Baie tevrede met die geriewe wat beskikbaar was en goeie dienste. Gasvrou was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer bespreek. Baie dankie vir 'n aangename tyd.

Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer

Dankie Kirschen
Altyd welkom.
Hoop om jul gou weer te sien.

Hermanus Beach Club Unit 157
Emerike N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emerike N

Oulike plek, maar nie skoon nie.

Die plek is oulik en het alles wat nodig is, maar glad nie mooi skoon nie, bad en agter die toiletdeksel was vreeslik vuil en eetgerei uit die kaste was nie skoon nie.

Andries J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries J

Baie klein, slegte reuk in die omgewing. By 'n informele nedersetting.

Die perlemoenplaas langsaan stink erg.

Petro D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Petro D

Netjiese eenheid maar lawaaierige kompleks.

Die plek was netjies maar omliggende eenhede doen afbreek. Die plakkerskamp buite by hoofhek is erg. Permanente inwoners se kinders speel tot laat sokker waar mens braai. Lawaai erg. Onpraktiese braaigeriewe.

Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer

Dankie Petro vir jou eerlike terugvoer.
Kinders is maar kinders.
Solank hul nie hul hulself geniet en vir ander respek toon.
Ons hoop om plakkerkamp nog in diè jaar te skuif.

Hermanus Beach Club Unit 157
Irfaan O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irfaan O

A lovely to stay.

The unit had everything we needed. Really enjoyed our stay.

Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer

Thank you Irfaan.
It was a great pleasure to have you and your family here.
Go well and come again.
Hope to see you soon.
Hermanus greetings.
God bless.
Marthenet.

Hermanus Beach Club Unit 157
Christine O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Pragtige, stylvolle, netjiese plekkie!

Die plekkie is baie mooi en netjies. Nommer een! Baie dankie. Puik gasvrou.

Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer

Dankie Felicity
Was my voorreg en plesier.
Hoop om jul gou weer te sien.

Hermanus Beach Club Unit 157
Annamarie E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie E

Was lekker en baie netjies.

Al probleem wat ons gehad het, daar was nie privaat braaigeriewe nie!

Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer

Dankie Annemarie,

Ek waardeer die goeie terugvoer.
As weer wil besoek en privaat braaigerief wil gebruik kan ek my privaat Gasbraai bdskikbaar stel.
Sal ook kleiner weber aankoop vir meer private braai gerief vir die eenheid 157.
Daat is ook 'n privaat gerief by HBC Klubhuis wat vir enige een privaat beskikbaar is by Klubhuis onderdak met besprekings.

Hoop om jul gou weer te sien.

Hermanus vriendelike groete.

Hermanus Beach Club Unit 157
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4131810494c0292fed5d5e91c0d2b1f54a8b625757f1e389860acfcc1b154d87a9945e6f3064a199173fb689dd5b0d183f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 109 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.436327786291 19.214090108871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang