Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club Unit 157

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
3.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kirschen C
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Heerlike wegbreek, net wat die familie nodig gehad het. Baie tevrede met die geriewe wat beskikbaar was en goeie dienste. Gasvrou was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer bespreek. Baie dankie vir 'n aangename tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthenet
Hermanus Beach Club Unit 157
Dankie Kirschen Altyd welkom. Hoop om jul gou weer te sien.

Emerike N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2022

Oulike plek, maar nie skoon nie. Die plek is oulik en het alles wat nodig is, maar glad nie mooi skoon nie, bad en agter die toiletdeksel was vreeslik vuil en eetgerei uit die kaste was nie skoon nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andries J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2022

Baie klein, slegte reuk in die omgewing. By 'n informele nedersetting. Die perlemoenplaas langsaan stink erg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Petro D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2022

Netjiese eenheid maar lawaaierige kompleks. Die plek was netjies maar omliggende eenhede doen afbreek. Die plakkerskamp buite by hoofhek is erg. Permanente inwoners se kinders speel tot laat sokker waar mens braai. Lawaai erg. Onpraktiese braaigeriewe.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Marthenet
Hermanus Beach Club Unit 157
Dankie Petro vir jou eerlike terugvoer. Kinders is maar kinders. Solank hul nie hul hulself geniet en vir ander respek toon. Ons hoop om plakkerkamp nog in diè jaar te skuif.

Irfaan O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

A lovely to stay. The unit had everything we needed. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marthenet
Hermanus Beach Club Unit 157
Thank you Irfaan. It was a great pleasure to have you and your family here. Go well and come again. Hope to see you soon. Hermanus greetings. God bless. Marthenet.

Christine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Pragtige, stylvolle, netjiese plekkie! Die plekkie is baie mooi en netjies. Nommer een! Baie dankie. Puik gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthenet
Hermanus Beach Club Unit 157
Dankie Felicity Was my voorreg en plesier. Hoop om jul gou weer te sien.

Annamarie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2018

Was lekker en baie netjies. Al probleem wat ons gehad het, daar was nie privaat braaigeriewe nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marthenet
Hermanus Beach Club Unit 157
Dankie Annemarie, Ek waardeer die goeie terugvoer. As weer wil besoek en privaat braaigerief wil gebruik kan ek my privaat Gasbraai bdskikbaar stel. Sal ook kleiner weber aankoop vir meer private braai gerief vir die eenheid 157. Daat is ook 'n privaat gerief by HBC Klubhuis wat vir enige een privaat beskikbaar is by Klubhuis onderdak met besprekings. Hoop om jul gou weer te sien. Hermanus vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marthenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4131810494c0292fed5d5e91c0d2b1f54a8b625757f1e389860acfcc1b154d87a9945e6f3064a199173fb689dd5b0d183f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 109 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.436327786291 19.214090108871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang