Hermanus Beach Club Unit 157
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Marthenet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Kirschen C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, net wat die familie nodig gehad het.
Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer
Dankie Kirschen
Altyd welkom.
Hoop om jul gou weer te sien.
Emerike N - Des 2022
Algehele gradering
Oulike plek, maar nie skoon nie.
Andries J - Des 2022
Algehele gradering
Baie klein, slegte reuk in die omgewing. By 'n informele nedersetting.
Petro D - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese eenheid maar lawaaierige kompleks.
Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer
Dankie Petro vir jou eerlike terugvoer.
Kinders is maar kinders.
Solank hul nie hul hulself geniet en vir ander respek toon.
Ons hoop om plakkerkamp nog in diè jaar te skuif.
Irfaan O - Des 2020
Algehele gradering
A lovely to stay.
Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer
Thank you Irfaan.
It was a great pleasure to have you and your family here.
Go well and come again.
Hope to see you soon.
Hermanus greetings.
God bless.
Marthenet.
Christine O - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige, stylvolle, netjiese plekkie!
Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer
Dankie Felicity
Was my voorreg en plesier.
Hoop om jul gou weer te sien.
Annamarie E - Feb 2018
Algehele gradering
Was lekker en baie netjies.
Hermanus Beach Club Unit 157 se terugvoer
Dankie Annemarie,
Ek waardeer die goeie terugvoer.
As weer wil besoek en privaat braaigerief wil gebruik kan ek my privaat Gasbraai bdskikbaar stel.
Sal ook kleiner weber aankoop vir meer private braai gerief vir die eenheid 157.
Daat is ook 'n privaat gerief by HBC Klubhuis wat vir enige een privaat beskikbaar is by Klubhuis onderdak met besprekings.
Hoop om jul gou weer te sien.
Hermanus vriendelike groete.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang