Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club Unit 157

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is in die Hermanus-strandklub geleë, 'n sekuriteitskompleks wat see-front in die hartjie van Hermanus geleë is. Die gesinskompleks is binne maklike bereik van die see en 'n paar minute se stap na die New Harbour en die bekende Cliff Path.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elk met gehalte-dubbelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.

'n Ten volle toegeruste oopplan-kombuis en -sitkamer en sonnige eetarea is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, speelarea vir kinders, tennis, mini-gholfbaan, putt-putt, vlugbal op die gras, 'n klein gimnasium en muurbalbaan, kroegarea en 'n groot TV vir sport in.

Wynproe-, bergfietsry- en visvanggeleenthede is ook beskikbaar, en daar is baie restaurante om van te kies, sowel as galerye, museums en markte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Spa-bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Hermanus Beach Club Unit 157
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marthenet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club Unit 157 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d4131810494c0292fed5d5e91c0d2b1f54a8b625757f1e389860acfcc1b154d87a9945e6f3064a199173fb689dd5b0d183f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 109 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.436327786291 19.214090108871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang