Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beachfront Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Jansen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 61

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Hermanus Beachfront Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Helena G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Lekkerste bederf, met die mooiste uitsig. Tito en sy span is die beste.

Fantastiese ligging, beste diens ooit. Tito en sy span het ons laat welkom voel en baie mooi na ons gekyk. Heerlike ontbyt met die mooiste detail. Intieme atmosfeer, met die mooiste uitsig.

Helena G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Magical, excellent.

Everything about this place is magical. Tito and his team are excellent. We really enjoyed our stay, loved the detail. Will be back.

Anneline V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V

Uitstekende diens, pragtige uitsig.

Vriendelike diens, kon vroeër inklok. Ontbyt is uitstekend. Baie skoon en luuks.

Jeanmari K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanmari K

Nie soos geadverteer word.

Die personeel was baie vriendelik en die uitsig uit ons kamer kan nie beter nie. Maar daar word adverteer gratis WiFi, veilige parkering en 'n swembad. Ons moes langs die eiendom op 'n plot parkeer - geen omheining of iets soortgelyks nie. Ook nie 'n parkeerplek nie, maar ongelyke grond. Daar aangekom was daar in die boek geskryf 'limited WiFi' maar daar was geen WiFi nie. Daar was ook nie 'n swembad nie. Ons wou rugby kyk, maar die tv se klank was foutief - dit het 'n harde geruis gemaak al verander mens kanale of input. Kon nie die rugby hoor nie. Was baie teleurstellend veral in ag geneem die prys wat ons betaal het.

Wikus M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus M

Ontvangs en gasvryheid was onskatbaar.

Hulle was altyd beskikbaar om te help met iets ekstra.

Marlene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Awesome!

Alles omtrent ons verblyf was heerlik gewees. Ons was vriendelik ontvang en rond gewys. Ons kamer was skoon, netjies en bed en beddegoed van goeie kwaliteit. Alles in dié kamer werk! Die ontbyt was ‘n groot bederf en smaakvol voorgesit. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer hier oorslaap as ons weer in dié omgewing is.

Annemarie S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Ons het ons besoek baie geniet.

Baie mooi suite, pragtige uitsig! Dit was werklik die geld werd.

Liza G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G

Uitsekend.

Uitstekende luukse verblyf op die strand.

Susan D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Baie luuks!

Ek sal dit aanbeveel dat een donkerkleurige waslap of gesighanddoekie beskikbaar gestel word.

Elzette D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette D

Die verblyf was puik!

Ons het ons kuier vreeslik geniet! Die bestuur was vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die suite was perfek ingerig vir ons wat 'n seuntjie (20 maande) het. Die verblyf is skoon en word elke dag skoongemaak. Dit is heerlik vir klein gesinne, want dis reg op Voëlklipstrand vir kinders om te speel.

Werner S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S

Uitstekende ervaring, sal definitief aanbeveel!

Sien die sterre hieronder.

Karen M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen M

A beautiful location and a lovely guest house

Although slightly tired the accommodation was so well situated, we were delighted with our short visit. A perfect place to watch the Indian Ocean crash against the shore.

At V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
At V

Word vriendelik ontvang.

Die kamer is groot met 'n hengse bed, 'n balkonnetjie en lieflike uitsig oor die see. Kamer, badkamer skoon en netjies.

Hendel C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendel C

Wittebrood!

Ons het baie lekker gebly - dit is baie rustig hier en die uitsig is onverbeterlik in Hermanus as jy my vra!

Willem G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem G

Besonders aangenaam!

Hermanus Beachfront Lodge bied 'n aangename verblyf-ervaring teen 'n billike prys. Die diens en ligging is puik! Beslis 'n herhaalbesoek werd!

Akbar Z - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Akbar Z

Good

Wonderful service, location, and very clean.

Hannes D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Fantastiese uitsig én by die strand.

Ons sal dit verseker aanbeveel.

Jean M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean M

Baie lekker, dankie. Perfekte uitsig.

Hulle aanbevelings van restaurante en aktiwiteite was in die kol.

Alouette K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alouette K

Gerieflik en rustig

Die uitsig was asemrowend.

Vanaf
Vanaf R4 835
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 835
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Straat 127, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74510ab44eda995e3de2a93c2a32000898777d8e4d6242416bdffc2813977fff5290674b0b6925f83cefd2fcffc5052c902?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 835 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 127 11th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4109585 19.2832719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang